Kategorie: Geldsake en loopbane

Raymond Ackerman

Raymond Ackerman was saam met sy pa en oupa deel van die geskiedenis van winkels in Suid-Afrika – nie een mens in Suid-Afrika sal kan sê dat hulle nog nooit in een van hierdie gesin se winkels was nie. Sy gesin Raymond is op 10 Maart 1931 gebore. Hy het een broer met die naam […]

Lees verder

Adam Smith

Adam Smith (1723-1790) staan bekend as die vader van ekonomie. Hy was ’n Skotse ekonoom en filosoof, en sy boek, The Wealth of Nations, het letterlik die wêreld waarin ons vandag leef, verander. Dit word deur baie mense beskou as een van die belangrikste boeke van die afgelope duisend jaar en een van die invloedrykste […]

Lees verder

Die sakeman A.H. Nellmapius

Soms gebeur dit dat iemand uit sy geboorteland verhuis en in ’n heeltemal ander deel van die wêreld sy merk gaan maak. Dit is wat Nellmapius gedoen het toe hy Suid-Afrika as sy nuwe vaderland aanvaar het en sy talente en vaardighede as sakeman hier by ons kom gebruik het. Dat hy diep spore getrap […]

Lees verder

Die Wall Street Crash

Die Wall Street Crash is die term waarmee geskiedkundiges verwys na die ineenstorting van die aandelemark in die VSA. Beleggers het begin glo dat dit nie meer veilig is om hul geld in aandele te belê nie, en toe al hul aandele paniekerig begin verkoop sodat hulle nie hul geld sou verloor nie. Op 29 […]

Lees verder

Verstedeliking

Verbeel jou ʼn land sonder winkelsentrums, flieks, restaurante en selfs skole. Vandag is dit byna onmoontlik om te dink dat daar ooit só ʼn wêreld kon wees, maar lank, lank gelede was daar min mense op die aarde en hulle het geboer. Families het ver van mekaar af gewoon en het geleef van die vis […]

Lees verder

Black Sash

Dit gebeur soms in die geskiedenis dat daar ’n organisasie gestig word sonder dat die oorspronklike stigters besef hoe wyd en hoe ver hul invloed in die toekoms in gaan strek. Só ’n organisasie is die Black Sash. Hulle het vandat hulle gestig is vir duisende mense raad en hulp en hoop gegee. Vandag is […]

Lees verder

Barney Barnato

Barney Barnato se lewe het van ’n nagmerrie in ’n sprokie verander. Hy het gevorder van ’n brandarm kind in Londen se agterbuurte tot die man wat met sy dood, toe hy net 46 jaar oud was, as die rykste man van die 19de eeu beskou is. Die jong Barney Barney Barnato is op 21 […]

Lees verder

Vakbondwese

Elke mens op aarde het regte. Ons noem dit gewoonlik menseregte. As ’n mens vir iemand werk, het jy, as werknemer, ook regte. As werkers ontevrede met hul werkgewer is, tree hul vakbonde gewoonlik vir hulle in en onderhandel namens hulle met die werkgewer. ’n Vakbond is ’n vereniging van mense wat dieselfde vak beoefen […]

Lees verder

Tegniese kolleges in Suid-Afrika

Weet jy al wat jy eendag ná skool wil word? Wel, jy het dalk nou net planne om groot te word, maar dalk dink jy al aan ’n spesifieke werk, soos ’n brandweerman, ’n veearts of ’n onderwyser. Elke beroep vereis sekere vaardighede en ’n mens moet eers leer hoe om daardie werk te doen. […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer