Die Xhosa-beesuitwissing
Een van die mees tragiese en omstrede gebeurtenisse in Suid-Afrika se geskiedenis is die Xhosa-beesuitwissing van 1856 en 1857. Om en by ’n kwart van alle Xhosas in Suid-Afrika het in minder as twee jaar gesterf. Nongqawuse se profesie Een oggend in April of Mei 1856 was twee Xhosa-meisies, die 15-jarige Nongqawuse (soms gespel Nongquase) […]