Kategorie: Taal

Alan Paton

Alan Paton (1903-1988) was ’n Suid-Afrikaanse skrywer wat veral vir sy eerste roman getiteld Cry, the beloved country onthou word. Die boek het opslae gemaak as ’n fiktiewe verhaal wat die rassediskriminasie tydens die ou apartheidsbedeling in die kollig plaas – hoewel apartheid eers later in daardie jaar as amptelike regeringsbeleid aanvaar is. Die boek […]

Lees verder

P.G. du Plessis

Suid-Afrika is geseën met talle besonderse mense wat vele hoede dra en nie net op een terrein uitblink nie. So ’n mens was P.G. du Plessis ook – dosent, navorser, joernalis, koerantredakteur, humoris, aanbieder van ’n geselsprogram op televisie, vervaardiger van rolprente en TV-programme en les bes – uitblinkerskrywer wat talle toekennings vir sy skryfwerk […]

Lees verder

Ingrid Jonker

Soms word daar ʼn mens gebore vir wie dit net te moeilik is om by die lewe en die wêreld aan te pas. As ‘n mens na Ingrid Jonker se lewe kyk, lyk dit asof sy só ʼn mens was. Sy het baie intens geleef en dinge, mense en die lewe ewe intens beleef. Omdat […]

Lees verder

Bartho Smit

Bartho Smit was ’n bekende Suid-Afrikaanse dramaturg, skrywer, digter, vertaler, uitgewer, redakteur en regisseur, wat van 1924 tot 1987 geleef het. Hy was deel van die Sestigers, ’n literêre groep van Afrikaanse skrywers, digters en dramaturge. Hy was ’n stigterslid en leierfiguur van hierdie beweging, waarvan bekende name soos André P. Brink, Chris Barnard, Ingrid […]

Lees verder

Karel Schoeman

Karel Schoeman was ’n geskiedenis-ghoeroe en die bekroonde skrywer van omtrent 55 gepubliseerde werke. Hy is as ’n stilis beskryf, met ander woorde ’n skrywer met ’n goeie styl. Hy het veral op romans en geskiedenisboeke gekonsentreer, maar het ook reisverhale en TV-tekste geskryf. Sy boeke is na vele tale vertaal, onder meer na Duits, […]

Lees verder

D.J. Opperman

As jy nog nie hierdie bekende gedig genaamd “Sproeireën” teëgekom het nie, sal jy dit wel een of ander tyd in die klas behandel. My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur! Dié gedig is deur D.J. Opperman geskryf – een […]

Lees verder

Audrey Blignault

Audrey Blignault was ’n geliefde Afrikaanse skrywer, wat van 1916 tot 2008 geleef het. Sy was veral bekend vir ’n gewilde radioprogram en haar essays wat in die Sarie-tydskrif verskyn het. Sy is ook bekend daarvoor dat sy ’n leeskultuur bevorder het en het graag haar liefde vir boeke met ander mense gedeel. Grootwordjare en […]

Lees verder

Boerneef

“Die berggans het ’n veer laat val” is een van Boerneef se bekendste gedigte. Hy het van 1897 tot 1967 geleef en word as een van Afrikaans se voorste digters gereken. Hy was ook ’n skrywer, leksikograaf en ’n akademikus. Die berggans het ’n veer laat val van die hoogste krans by Woeperdal My hart […]

Lees verder

Alba Bouwer

Een van die bekendste kinderboekskrywers in Afrikaans is Alba Bouwer (1920-2010). Sy word die doyenne van die Afrikaanse kinderliteratuur genoem en haar boeke is vandag nog geliefd. Sy word veral vir haar Rivierplaas-verhale onthou en is in haar leeftyd met verskeie toekennings bekroon. Haar oeuvre sluit kinder- en jeugboeke, ’n roman vir volwassenes en gedigte […]

Lees verder

Jane Austen

Jane Austen het meer as 300 jaar terug ses vollengte boeke geskryf. Net ses! Boonop is net vier in haar leeftyd gepubliseer, en nie eens onder haar eie naam nie! En tog is sy een van die mees geliefde skrywers in die Engelse taal. Haar boeke verskyn gereeld op lyste van beste Britse boeke ooit. […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer