Kategorie: Tegnologie

Max Theiler

Suid-Afrika het al baie slim en talentvolle mense opgelewer en een daarvan is die mikrobioloog, dr. Max Theiler (1899-1972). Hy is eintlik van Switserse afkoms en het die grootste gedeelte van sy lewe in Amerika gebly, maar hy is in Pretoria gebore en dus mag ons maar trots wees op dit wat hy vermag het. […]

Lees verder

Bill Gates

Voor Bill Gates die rekenaarwêreld betree het, was dit baie moeilik vir gewone mense om met rekenaars te werk. Jy moes vreemde woorde in ʼn spesifieke volgorde getik het voor die rekenaar enigiets gedoen het. As jy êrens ʼn verkeerde letter of spasie gebruik het, het die rekenaar glad nie gereageer nie. Bill Gates wou […]

Lees verder

Kuberboeliery

Misdaad is so oud soos die mensdom – van oorloë tot bakleiery, mishandeling en diefstal. Dit is alles vorme van misdaad. In ’n wêreld wat deesdae deur tegnologie beheer word, het ’n nuwe vorm van geweld sy kop uitgesteek – kubermisdaad, waarvan kuberboeliery deel is. Hierdie toenemende probleem raak nie net die slagoffers wat geteiken […]

Lees verder

Die maanlanding

In 1969 het die mensdom vir die eerste keer ooit op ’n ander ruimteliggaam geloop toe twee Amerikaanse ruimtevaarders, Neil Armstrong en Buzz Aldrin, op die maan geland het. Die maanlanding was ‘n groot geskiedkundige gebeurtenis en is ’n bewys van die mens se vindingrykheid en deursettingsvermoë. Die Koue Oorlog en die ruimtewedloop Die Koue […]

Lees verder

SKA-projek

Met ’n verkyker kan mens in die wildtuin tussen die bosse na diere soek of in die tuin na voëls kyk. Met ’n teleskoop kan mens na sterre kyk. Maar luister bietjie hier – met die SKA kan wetenskaplikes terugkyk in die vroegste geskiedenis van die heelal, tot in ’n tyd nog voordat daar sterre […]

Lees verder

Sosiale media

Deur in die regte lewe by mekaar te kuier of ʼn telefoonoproep te maak, was die enigste manier hoe ʼn kind meer as dertig jaar terug met sy of haar maats kon gesels. Daar was darem al faksmasjiene, maar kinders het dit nooit regtig gebruik nie. Mense se manier om ander te ontmoet, vriendskappe te […]

Lees verder

Google

Daar is min dinge wat ons wêreld in die afgelope twintig jaar soveel verander het as die internet. En een maatskappy het ’n groter impak gehad as enige ander om die internet te maak soos wat ons dit vandag ken: Google! Die stigters van Google was Sergey Brin en Larry Page. Hulle het nie soos […]

Lees verder

Johannes Gutenberg

Die ontwikkeling van die drukpers in die middel van die 15e eeu is een van die verreikendste oomblikke in die geskiedenis. Dit het die verloop van Europese geskiedenis onherroeplik verander. Die persoon wat hiervoor verantwoordelik was, was ’n Duitse goudsmid en ontdekker genaamd Johannes Gutenberg. Vroeë jare Ten spyte van die massiewe invloed wat Gutenberg […]

Lees verder

Die rekenaar

’n Rekenaar is ’n masjien waarop jy data invoer, die data verwerk met behulp van programme en die verwerkte data as inligting uitvoer of weergee.

Lees verder

Steve Jobs

Kan jy jou ʼn lewe sonder ʼn rekenaar of ʼn selfoon indink? Dit sal taamlik vervelig wees, nè? Wel, rekenaars was eens op ’n tyd baie groot, lomp masjiene wat net enkele mense kon bekostig. Deur die werk wat Steve Jobs, die stigter van Apple, gedoen het, het hy rekenaars kleiner en meer bekostigbaar (goedkoop […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer