Ontdek

Paul Kruger se eerste plaas se naam was Waterval en sy tweede plaas was Boekenhoutfontein. Albei plase is in die Rustenburgdistrik.

Foto: iStock
Lees meer

Terwyl Jopie Fourie in die hospitaal was nadat hy in die Anglo-Boereoorlog gewond is, het ʼn Engelse offisier hom met die kolf van sy rewolwer geslaan en verwond. Hierdie voorval het ʼn negatiewe ingesteldheid teenoor die Engelse en veral oor hul houding teenoor Afrikaners by Fourie gekweek.

Lees meer

 

Hoog- en laagwater is elke dag 30 tot 45 minute later.

Lees meer

Tobias Ballot Muller is vernoem na die eerste twee predikante van George, Tobias Johannes Herold en Johan Stephen Simeon Ballot.

Lees meer

Tifus het in die 20ste eeu afgeneem en omtrent uit Europa verdwyn toe lewensomstandighede en higiëne verbeter het.

Foto: iStock
Lees meer

In 1984 het die WWF ’n Pennies vir pandas-veldtog van stapel gestuur en Amerikaanse skoolkinders het aktief daaraan deelgeneem en meer as $10 000 vir die bewaring van pandas geskenk.

Lees meer

 

Die Egiptenare het moontlik in dieselfde tyd as die Babiloniërs begin met algebra, maar het slegs gefokus op eenvoudige vergelykings.

Foto: iStock
Lees meer

Daar was ’n tyd toe smede in tandheelkunde gewoeker het. Vir ’n groot deel van die geskiedenis was byna almal met ’n tang ook ’n tandarts.

Foto: iStock
Lees meer

 

Dilish Parekh, ʼn fotojoernalis van Moembai in Indië, het die grootste kameraversameling. Hy besit 4 425 antieke kameras.

Foto: iStock
Lees meer

 

Die lug op ’n vliegtuig is so droog soos die Sahara-woestyn en jy verloor tot 2 liter vog (water) vir elke 10 ure wat jy in die lug is.

Foto: iStock
Lees meer

Vind artikels

Foto: iStockFoto: iStockFoto: iStockFoto: iStockFoto: iStockFoto: iStock
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer