Kategorie: Geldsake en loopbane

Die Randmagnate

In 1886 is goud op die Witwatersrand ontdek – die rykste goudneerslae in die wêreld! In ’n kort tydjie het ’n klein groepie mans ál die goudmyne beheer. In daardie tyd was hulle van die rykste mense in die wêreld – mens kan amper sê, hulle was die Elon Musks van hul era. Die Britse […]

Lees verder

Swart Vrydag

Ons almal ken daardie gevoel as die wekker (óf selfoonalarm) op ’n Maandagoggend vir skool lui ná ’n heerlike en luilekker naweek van leeglê. Ons moed sak gaap-gaap in ons skoolskoene en dis sommer met die intrapslag ’n blou Maandag (’n dag waarop alles sommer net skeefloop)! Die ander “gekleurde” dag van die week waarmee […]

Lees verder

Steve Jobs

Kan jy jou ʼn lewe sonder ʼn rekenaar of ʼn selfoon indink? Dit sal taamlik vervelig wees, nè? Wel, rekenaars was eens op ’n tyd baie groot, lomp masjiene wat net enkele mense kon bekostig. Deur die werk wat Steve Jobs, die stigter van Apple, gedoen het, het hy rekenaars kleiner en meer bekostigbaar (goedkoop […]

Lees verder

Henry Ford

Dink aan al die lekker dinge wat jy oor ʼn naweek kan doen. Dink nou net hoeveel minder jy gedoen sou kon kry as ʼn naweek net een dag lank was! Voor die motorvervaardiger Henry Ford ʼn 40 uur-werksweek vir sy werknemers ingestel het, was ʼn naweek nét een dag lank. Dis nou as jy so […]

Lees verder

Kodering

“Is jy wakker? Jy moet gou eers jou ontbyt eet, daarna jou tande borsel en dan aantrek. Onthou ook om te kyk of jou tas gepak is en sit jou kosblik en leesboek in jou tas.” Klink dit bekend? Net soos wat jou ouers en onderwysers vir jou vertel wat om op sekere tye te […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer