Kategorie: Geloof

Moeder Teresa

Moeder Teresa (1910-1997) was ’n Rooms-Katolieke non wat die Orde van die Sendelinge van Liefdadigheid gestig het, ’n orde waarin vroue hul lewe aan die armes, veral aan die behoeftiges van Indië, wy. Sy het in haar lewe talle eerbewyse vir haar liefdadigheidswerk ontvang, onder meer die Nobel-prys vir Vrede in 1979. Vroeë lewe Moeder […]

Lees verder

Voltaire

Verbeel jou jy is só bekend en invloedryk dat daar ’n hele tydperk in Europa se geskiedenis na jou vernoem word! Die Franse skrywer en wysgeer Voltaire kan dít van homself sê. Sy impak op hoe mense gedink het, was só diepgaande dat die Verligting in Europa in die 18de eeu soms die Era van […]

Lees verder

Die opstanding van Jesus Christus

Die opstanding van Jesus Christus uit die dood is die hoeksteen van die Christelike geloof. Daarom dat die apostel Paulus in 1 Korintiërs 13:14 skryf: “En as Christus nie opgewek is nie, is ons prediking sonder inhoud en is julle geloof ook sonder inhoud.” (Aanhalings kom uit die 1983-vertaling van die Bybel in Afrikaans.) ’n […]

Lees verder

Die kruisiging

Jesus Christus is die sentrale figuur van die Christendom, en die kruisiging en opstanding van Jesus Christus is die grondslag van die Christelike geloof. Geloof in Jesus se lewe en dood, en die betekenis daarvan, is die grootste verskil tussen Christenskap en die ander groot gelowe, soos Judaïsme en Islam. Christene glo dat God vir […]

Lees verder

Die Belydenisskrifte

Wat glo jy? ’n Christen se antwoord op hierdie vraag is sy of haar belydenis. ’n Belydenis is ’n openlike verklaring. Dit kan ’n openlike verklaring van geloof (’n geloofsbelydenis) of van skuld (skuldbelydenis) wees. Hier gaan dit oor geloofsbelydenis. ’n Mens kan jou geloof in jou eie woorde bely, maar daar het deur die […]

Lees verder

Die skepping

In beskawings en godsdienste reg oor die wêreld, vind ’n mens oorsprongverhale. Dit is verhale wat vertel hoe alles begin het en waar alles vandaan kom. In die Joods-Christelike tradisie is daar twee sulke verhale. Vandag vind ons hulle in die eerste hoofstukke van die Bybel. Die eerste skeppingsverhaal Die eerste skeppingsverhaal vind ons in […]

Lees verder

Die wederkoms

Die wederkoms is die Christelike geloof dat Jesus weer na die aarde gaan terugkeer nadat hy omtrent 2 000 jaar gelede opgevaar het hemel toe. Christene glo Jesus gaan in glorie terugkeer, sy vyande oordeel en gelowiges beloon. Dit sal dan ook die einde van die wêreld beteken, en die begin van God se finale […]

Lees verder

Islam

“Islam” is ’n Arabiese woord wat “onderwerping” (om in te stem om iemand te gehoorsaam) beteken. Die naam van die geloof is dus ’n aanduiding van die wese (kern) van die geloof: mens kan slegs vrede vind indien jy jouself met hart, siel en daad aan God onderwerp. Volgelinge van die Islamitiese geloof word Moslems […]

Lees verder

Taj Mahal

Daar is baie geboue en monumente oor die wêreld heen wat só uitsonderlik is dat mense van oraloor kom om daarna te kom kyk. Die Taj Mahal, wat al die trots van Indië genoem is en as een van die mooiste monumente op aarde bestempel word, is ʼn sprekende voorbeeld. Dit word ook as Tadj […]

Lees verder

Sint Bartholomeusnag

Die Kerkhervorming, wat in 1517 deur Martin Luther begin is, het die Christelike Kerk in twee geskeur. Aan die een kant was daar die Protestante, wat Luther en ander kerkhervormers se nuwe idees gevolg het. Aan die ander kant was die Katolieke, wat teen Luther se idees gekant was. Die groei van Protestantisme ná die […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer