H.J. van der Bijl
“Die grootste en eerbaarste funksie van wetenskap en ingenieurswese is om die lewenstandaard van mense te verhef.” Die man wat hierdie woorde gesê het, was dr. Hendrik Johannes van der Bijl (1887-1948), ’n wetenskaplike, ingenieur en industrialis, en in sy tyd die voorste Suid-Afrikaner in al drie hierdie beroepe. Van der Bijl het miskien meer […]