Kategorie: Politiek

George Washington

George Washington (1732-1799) was opperbevelvoerder van die Kontinentale Leër tydens die Amerikaanse Vryheidsoorlog (1775-1783). Nadat hierdie leër die Britte verslaan het, het hy twee termyne, van 1789 tot 1797, as die eerste president van die splinternuwe staat, die Verenigde State van Amerika, gedien. Vroeë lewe George Washington is op 22 Februarie 1732 in die Britse […]

Lees verder

Grover Cleveland

Sedert die Verenigde State van Amerika (VSA) in 1789 vir George Washington as die eerste president gekies het, het die VSA al 46 presidente gehad. Maar daar was nog net 45 individue wat president was. Hoe so? Die rede vir dié deurmekaar optelsom is Grover Cleveland. Hy is die enigste president wat twee keer verkies […]

Lees verder

Alan Turing

Kan jy glo daar was ’n wiskundige wat derduisende, selfs miljoene mense se lewens gered het? Ja, ons jok nie! Alan Turing was ’n Britse wiskundige en logikus, wat ’n enorme bydrae tot die wêreld van wiskunde, kriptologie, logika, filosofie en wiskundige biologie gemaak het. Sy werk het selfs later gehelp om rekenaarwetenskap, kognitiewe wetenskap […]

Lees verder

Stemreg

Het dit al ooit met jou gebeur dat jy deel is van ’n groep maats waar een die hele tyd besluit wat die hele groep moet doen? Dit irriteer ’n mens sommer gou, want almal moet altyd doen wat dié persoon sê, en niemand anders se idees of planne word ooit oorweeg nie. Die regverdigste […]

Lees verder

Richard Nixon

Richard Nixon is waarskynlik een van die mees omstrede presidente in die geskiedenis van die Verenigde State van Amerika (VSA). Aan die een kant is hy die enigste Amerikaanse president ooit wat bedank het, en dit net omdat hy na alle waarskynlikheid afgedank sou word. Aan die ander kant het hy die spanning en vrees […]

Lees verder

Thomas Jefferson

President. Vryheidsvegter. Goewerneur. Stigter. Filosoof. Prokureur. Argitek. Ambassadeur. Slawe-eienaar. Vader. Wetenskaplike. Skrywer. Hierdie terme kan almal gebruik word om Thomas Jefferson (1743-1826) te beskryf. Jefferson was die skrywer van die Amerikaanse Onafhanklikheidsverklaring, een van die mees invloedryke dokumente in die geskiedenis van die Westerse wêreld. Grootwordjare Thomas Jefferson is op 13 April 1743 op sy […]

Lees verder

James Madison

James Madison staan bekend as die vader van die Amerikaanse Grondwet. Dit is een van die belangrikste dokumente in die geskiedenis van die Westerse wêreld. Baie van Madison se idees oor hoe lande regeer moet word, vorm vandag nog die hoeksteen van suksesvolle demokrasieë. Grootwordjare James Madison is op 16 Maart 1751 in Port Conway, […]

Lees verder

Woodrow Wilson

Woodrow Wilson het in 1913 die 28ste president van die Verenigde State van Amerika (VSA) geword. Hy is vyf jaar voor die uitbreek van die Amerikaanse Burgeroorlog (1861-1865) gebore en is kort ná die einde van die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918) oorlede. Sy belewenis van dié twee oorloë het van hom ’n kampvegter vir vrede gemaak. […]

Lees verder

Feodalisme

Die regering van ’n land se belangrikste werk is om na die burgers in die land om te sien. Dit beteken die mense moet kan werk en geld verdien, en die mense moet veilig gehou word terwyl hulle hul werk doen. As jy ons artikels oor demokrasie, sosialisme en kommunisme lees, sal jy agterkom dat […]

Lees verder

John F. Kennedy

John F. Kennedy is een van daardie mense wat amper meer bekend is vir sy dood as vir sy lewe. Hy was met sy verkiesing die jongste verkose Amerikaanse president tot nog toe, en twee jaar later was hy die jongste president om te sterf – die vierde dienende Amerikaanse president wat in ‘n sluipmoordaanval […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer