Kategorie: Geldsake en loopbane

Santam

Die lewe is vol verrassings – soms is dit lekker verrassings soos as jy ’n splinternuwe fiets vir jou verjaarsdag kry. Ander verrassings is nie so lekker nie, soos wanneer daardie einste fiets ’n paar maande later gesteel word. Versekering help dat die slegte verrassings nie so sleg is wanneer dit wel gebeur nie. Eintlik […]

Lees verder

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF)

Wie monitor wisselkoerse in verskillende lande? Wat maak lande as hulle in tye van oorlog skielik geld nodig het? By wie kan ʼn land geld leen of hoe kan hulle probleme in hul land se ekonomie takel? Die antwoord is natuurlik ’n organisasie genaamd die Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Aan die einde van die 1920’s […]

Lees verder

Nobelprys

Om wêreldwyd erkenning vir ʼn mens se werk te ontvang, is ʼn baie groot eer. Die Nobelprys, wat sedert 1901 in verskillende kategorieë toegeken word en na Alfred Nobel vernoem is, is een van die hoogste eerbewyse wat iemand in sy of haar leeftyd kan ontvang. Wie was Alfred Nobel? Alfred Nobel is op 21 […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer