Kategorie: Kultuur en vermaak

Franz Marx

Om te dink dat die man wat soveel vir teater en veral vir televisie in Suid-Afrika beteken het, nie eens beplan het om drama te gaan studeer nie. Gelukkig vir ons het hy wel by drama uitgekom, en daarom het die land ’n uitstekende akteur, draaiboekskrywer, regisseur asook rolprent– en televisievervaardiger ryker geword. Geboorte en […]

Lees verder

Gerrit Schoonhoven

Vir die meeste mense sal hy altyd die vriendelike man met die wilde bos krulhare en die bril wees, die een wat daarvan gehou het om te sê: “Wees briljant!” Sy lewe in ’n neutedop Gerrit is op 27 September 1958 gebore. Hy het een suster, Hannetjie, en twee broers, Coenie en Henk, gehad. Hy […]

Lees verder

Sarie Marais

As jy die deuntjie van die liedjie Sarie Marais neurie of die woorde sing, behoort die Afrikaanse mense in jou omgewing dit te herken. Dit is wat ons ’n volksliedjie noem. Dis ’n liedjie wat algemeen geken en gesing word, en as deel van die kultuurerfenis van ’n bepaalde volk of volke beskou word. Dikwels […]

Lees verder

Shaleen Surtie-Richards

Sy was op die hoogtepunt van haar loopbaan die liefling van die land met talle pryse agter haar naam, en daar is baie min mense in Suid-Afrika wat nie van haar geweet het nie. Sy het egter voor haar dood baie swaargekry, en haar tragiese dood het uiteindelik ook lig gewerp op die uitdagings wat […]

Lees verder

Siegfried Mynhardt

Om vir 60 jaar lank toneel te speel, is nie iets wat baie mense kan regkry nie. Siegfried Mynhardt is een van min mense in ons teatergeskiedenis wat hierdie prestasie kon behaal en daarom behoort hy vir altyd in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse toneelwêreld opgeteken wees. Gesin Siegfried Charles Ferdinand Mynhardt is op 5 […]

Lees verder

Freddie Mercury

Freddie Mercury (gebore as Farrokh Bulsara) was ’n Britse sanger en liedjieskrywer. Hy het wêreldwyd bekendheid verwerf as die hoofsanger van die rockgroep Queen. Hy was veral bekend vir sy vermoë om vier oktawe te kan sing, en hy word algemeen beskou as een van die beste sangers ooit in die geskiedenis van rockmusiek. NOTA: […]

Lees verder

Cora Marie

Cora Marie (1953-1994) was ’n baie gewilde Afrikaanse sangeres. Sy het in die vroeë jare tagtig bekend geword en word gereken as een van die voorlopers van Afrikaanse countrymusiek. Sy het groot sukses met haar liedjies behaal en het 21 goue toekennings ontvang. Dit beteken dat 21 van haar musiekalbums goue status bereik het. Sy […]

Lees verder

Virginia Lee

Om te verstaan presies hoe gewild Virginia Lee op die hoogtepunt van haar loopbaan was, moet mens jouself probeer terugplaas na daardie jare. Daar was geen internet, sosiale media en talle musiektoekennings en -kompetisies of musiekfeeste soos ons vandag gewoond is nie. Mens kon dus nie kitsroem bereik deur vinnig ’n lied op YouTube of […]

Lees verder

James Alexander

James Alexander was ’n gewilde Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer en rolprentvervaardiger wat ook in die Verenigde State van Amerika (VSA) gewoon en gewerk het. In Suid-Afrika word hy veral vir sy rolle in Binnelanders en Trackers onthou. Hy het in die VSA as James Gracie bekendgestaan. Hy het sy ma se nooiensvan (Gracie) in die VSA gebruik […]

Lees verder

Andrew Lloyd Webber

Andrew Lloyd Webber (gebore in 1948) is ’n Engelse komponis en teatervervaardiger (in Engels: theatrical producer) wie se vernuwende styl gehelp het om Britse en Amerikaanse musiekteater te laat herleef. Hy het rockmusiek en moderne storielyne met tradisionele beginsels van musiekteater vermeng en daardeur mense weer lus gemaak om musiekteater by te woon. Met treffers […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer