Die Uniegebou

Die Uniegebou, ontwerp deur die bekende sir Herbert Baker, is die amptelike setel van die Suid-Afrikaanse regering en het ’n pragtige uitsig oor Pretoria.

Lees verder

Die rekenaar

’n Rekenaar is ’n masjien waarop jy data invoer, die data verwerk met behulp van programme en die verwerkte data as inligting uitvoer of weergee.

Lees verder

Apartheid en segregasie

Apartheid word beskryf as die toestand van afgeskei of afgesonderd wees en ook die amptelike beleid van die Nasionale Party-regering vanaf 1948-1994 waarvolgens Suid-Afrikaners in kleurgroepe geskei is. Segregasie was die maatskaplike of politieke bestel waarvolgens rasse, klasse of etniese groepe geskei is.

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer