Kategorie: Geskiedenis

Die Berlynse Muur

Verbeel jou jy word een oggend wakker en iemand het ʼn reusagtige muur in die straat voor jou huis gebou. Hierdie muur verdeel jou hele dorp of stad in twee dele en sluit jou van alles en almal aan die ander kant af: jou familie, vriende, skool en selfs winkels. Vir die volgende 28 jaar […]

Lees verder

Die Xhosa-beesuitwissing

Een van die mees tragiese en omstrede gebeurtenisse in Suid-Afrika se geskiedenis is die Xhosa-beesuitwissing van 1856 en 1857. Om en by ’n kwart van alle Xhosas in Suid-Afrika het in minder as twee jaar gesterf. Nongqawuse se profesie Een oggend in April of Mei 1856 was twee Xhosa-meisies, die 15-jarige Nongqawuse (soms gespel Nongquase) […]

Lees verder

Die 1938-Gedenktrek

Die Gedenktrek staan bekend as die trek wat ’n volk saamgesnoer het en hulle trots op hul herkoms gemaak het. Dit het in 1938 plaasgevind, 100 jaar na die Groot Trek, en is daarom die 1938-Gedenktrek, en soms ook die Simboliese Ossewatrek genoem. Die Gedenktrek het mense trots laat voel om Afrikaans te wees. Dit […]

Lees verder

Segregasie

Het jy al van die woord segregasie gehoor? ’n Maklike verduideliking is “verdeling” of “skeiding”. Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) beskryf segregasie as ’n maatskaplike of politieke bestel waarvolgens klasse, rasse of etniese groepe geskei word. Segregasie is iets wat van die vroegste tye af reg oor die wêreld plaasvind. As ’n mens […]

Lees verder

Edik van Nantes

’n Mens besef nie altyd hoe gelukkig jy is om die vryheid te hê om jou geloof te beoefen net hoe, waar en wanneer jy wil nie. In Suid-Afrika is mense van alle gelowe welkom, maar dit is nie orals so in die wêreld nie. Daar is ook baie voorbeelde in die geskiedenis waar mense […]

Lees verder

Cleopatra

Sy was glo baie slim, baie mooi, het in donkiemelk gebad en selfdood gepleeg deur aspris deur ’n giftige slang gebyt te word! Dit is Cleopatra, koningin van Antieke Egipte wat die laaste farao was. Haar lewe was vol drama en fassineer mense al duisende jare lank. Dis geen wonder dat daar al baie verhale, […]

Lees verder

Here XVII

Jul speseryrak in die kombuis is tien teen een vol speserye, maar eens op ’n tyd was baie van dié speserye skaars en baie waardevol. Lande het met mekaar meegeding en geveg om beheer oor die handelsroetes wat speserye na Europa geneem het, te verkry. Die handelaars, wat die speseryroetes beheer het, het baie geld […]

Lees verder

Stephanus Schoeman

Die vormingsjare van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) was ’n tyd van onmin, konflik, stryd en versoening. Stephanus Schoeman het ’n aktiewe rol hierin gespeel. Aan die een kant het hy baie van die worsteling veroorsaak. Aan die ander kant het hy egter ook gehelp om demokrasie in die eerste jare van die Transvaal te beskerm. […]

Lees verder

Marie Antoinette

Marie Antoinette is een van die bekendste vroue in die geskiedenis. Sy was die laaste koningin van Frankryk en haar lewe het tot ‘n bloedige einde gekom toe sy in 1793 tereggestel is. Grootwordjare Marie Antoinette is op 2 November 1755 in Wene, Oostenryk, gebore. Haar geboortenaam was Maria Antonia Josepha Joanna. Sy was ‘n […]

Lees verder

Die Verligting

Ons lewe vandag in ’n wêreld waar ons allerhande regte as vanselfsprekend aanvaar: die reg op gelyke en regverdige behandeling, die reg om die regering te kritiseer en die reg om self te kies wat jy met jou lewe wil doen, met wie jy gaan trou en waar jy gaan bly, om maar net ’n […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer