Geskiedenis van geld
Geld is iets wat ’n mens gebruik om goed mee te koop (soos speelgoed of kruideniersware) of om vir ’n diens te betaal (soos wanneer iemand jou pa se motor was). Lank voordat daar geld was (soos die papiernote en muntstukke wat ons vandag gebruik), het mense ander maniere gehad om vir dinge te betaal. […]