Egipte
Die Arabiese Republiek Egipte, meestal bekend as slegs Egipte, is ’n land in Noord-Afrika. Dit grens aan die Middellandse See in die noorde, Israel in die noordooste, die Rooi See in die ooste, Soedan in die suide en Libië in die weste. Die naam Egipte kom van die antieke Griekse naam “Aigyptos”. Egipte se Arabiese […]