Neptunus
Wat is oud, koud en baie winderig? Ontmoet die planeet Neptunus, wat ongeveer 4,5 duisend miljoen jaar gelede gevorm is. Dié planeet is die agtste planeet in ons sonnestelsel en die planeet wat die verste weg van die son in ons sonnestelsel is. Dit is meer as 30 keer verder van die son as wat […]