Kategorie: Wetenskap en geografie

Watersuiwering

Toegang tot skoon water is wêreldwyd ’n baie groot probleem. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie het byna 30% (of 3 uit elke 10 mense) nie toegang tot skoon drinkwater nie en gebruik sowat 2,2 miljard mense water wat met menslike afval besmet is. Besmette water kan siektes soos diarree, cholera, disenterie, tifus en polio oordra. Na raming veroorsaak […]

Lees verder

Voedselketting

‘n Voedselketting beskryf hoe elke organisme voedsel verkry en hoe energie van die een organisme na die volgende vloei. Alle lewende dinge het energie nodig om te funksioneer. Daardie energie word verkry van ʼn spesifieke bron en weer oorgedra na die volgende lewende organisme. Soos wat jy nou hier lees, het jy energie daarvoor nodig, […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer