Kategorie: Verkiesing 2024

Die umKhonto weSizwe Party (MK)

Die umKhonto weSizwe politieke party (MK) is in 2023 gestig en het sedertdien vir groot opskudding in aanloop tot die 2024- nasionale verkiesing gesorg. Die party is reeds geregistreer om aan dié verkiesing deel te neem. Ontstaan van die party Jabulani Khumalo het die MK-party in September 2023 gestig. Die party het in Desember dieselfde […]

Lees verder

Die IVP

Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) is ’n Suid-Afrikaanse politieke party wat ’n belangrike rol in die land se geskiedenis gespeel het. Hierdie artikel fokus op die IVP se stigting, leierskap, waardes, kritiek, en die plek wat ’n Zoeloe-etniese party in die Suid-Afrikaanse politiek speel. Die oorsprong van die IVP Die IVP is in 1975 deur prins […]

Lees verder

Cope

Cope staan vir die Congress of the People en is een van 56 politieke partye wat aan die 2024- nasionale verkiesing deelneem. Die verkiesing vind op 29 Mei plaas. Die party neem nasionaal en in al nege provinsies deel. Cope se missie is om die land te regeer, sodat alle Suid-Afrikaners ʼn beter lewe kan […]

Lees verder

Onafhanklike kandidate

Onafhanklike kandidate kan vanjaar vir die eerste keer ooit aan die provinsiale en nasionale verkiesing in Suid-Afrika deelneem. Dit kom nadat pres. Cyril Ramaphosa in April 2023 die wysigingswetsontwerp op die Kieswet onderteken het. ʼn Onafhanklike kandidaat is ʼn persoon wat homself verkiesbaar stel, al is hy nie aan ʼn politieke party verbonde nie. Die […]

Lees verder

ACDP

Die Afrika Christen-Demokratiese Party (African Christian Democratic Party of ACDP) is ’n politieke party in Suid-Afrika wat sterk staan op Christelike beginsels. Die begin van die ACDP Die ACDP is op 9 Desember 1993 gestig tydens die belangrike en onsekere tydperk in Suid-Afrika, net voor die land se eerste demokratiese verkiesing in 1994. Die party […]

Lees verder

Die Patriotiese Alliansie (PA)

Die Patriotiese Alliansie (Patriotic Alliance of PA) is ’n politieke party in Suid-Afrika, bekend vir sy unieke standpunte en omstrede leierskap. Hierdie artikel kyk na die PA se geskiedenis, leierskap, waardes, en die kritiek teen die party. Die begin van die PA Die PA is in November 2013 gestig. Dit het ontstaan uit die begeerte […]

Lees verder

ActionSA

ActionSA is ’n relatief nuwe party in die Suid-Afrikaanse politiek, maar speel veral in stedelike gebiede ʼn belangrike rol as alternatief vir tradisionele politieke partye en loopbaanpolitici. Hoe en waarom is ActionSA gevorm? Die party is in Augustus 2020 deur Herman Mashaba, ’n voormalige burgemeester van Johannesburg, gestig. Mashaba het besluit om sy eie party […]

Lees verder

Die Vryheidsfront Plus (VF Plus)

Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) is ’n politieke party in Suid-Afrika wat bekend is vir sy Christelike, konserwatiewe standpunte en fokus op die regte van minderhede, veral Afrikaners en Afrikaanssprekendes. As ons sê ’n party is “konserwatief”, beteken dit hy hou gewoonlik van tradisionele maniere van doen en dink. Hy wil dinge beskerm, veral as […]

Lees verder

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF)

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (Economic Freedom Front of EFF) is ’n Suid-Afrikaanse politieke party wat sedert sy stigting in 2013 ’n groot invloed op die land se politiek gehad het. Hierdie party is aan die ver linkerkant van die politieke spektrum, wat beteken die meeste van sy idees is radikaal en baie kontroversieel. Om “links” in […]

Lees verder

Die Suid-Afrikaanse kiesstelsel

ʼn Kiesstelsel is die reëls in ʼn verkiesing wat bepaal wie mag stem, hoe die verkiesingsproses verloop en wie as verteenwoordiger tot ʼn regering verkies word. ʼn Gesonde kiesstelsel is belangrik vir ʼn gesonde demokrasie omdat dit moet verseker dat mense se stemme gehoor word. Wat is ʼn kiesstelsel? ʼn Kiesstelsel is die manier waarop […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer