Kategorie: Wetenskap en geografie

Koper

Koper (voorgestel in die periodieke tabel as “Cu”) is ’n sagte, oranjerooi metaal wat al millennia lank deur die mens gebruik word om gebruiksartikels en versiersels te maak. Dit is een van die min metale wat in sy suiwer vorm in die natuur voorkom, en dus net so gebruik kan word sonder dat dit gelouter […]

Lees verder

Francis Bacon

As ’n mens vandag ’n wetenskaplike eksperiment uitvoer, gebruik jy waarskynlik die wetenskaplike metode. Dit is die geesteskind van Francis Bacon, ’n Britse staatsman en filosoof wat in die 16de en 17de eeu geleef het. Bacon het ’n deurslaggewende rol gespeel in die vooruitgang van Europa van die Renaissance tot die moderne wêreld waarin ons […]

Lees verder

Isaac Newton

Het jy al die naam Isaac Newton gehoor? Dalk het jy nog nie die naam gehoor nie, maar wel die verhaal van die wetenskaplike wat ’n groot ontdekking gemaak het toe ’n appel op sy kop geval het. Hoewel dit ’n oulike storie is, is daar nêrens bewyse dat ‘n appel regtig op Newton se […]

Lees verder

Die Buckingham-paleis

As ’n mens aan Engeland dink, kom beelde van die Big Ben, groot rooi dubbelverdiepingbusse en natuurlik die Buckingham-paleis dadelik by ’n mens op. Goue koetse wat deur pragtige perde getrek word, ’n balkon waar konings en koninginne, prinse en prinsesse grasieus vir ’n see van mense waai, blink krone en juwele, en die wisseling […]

Lees verder

Archimedes

Het jy al ooit gehoor van die mal wiskundige wat kaal in die straat afgehardloop en “Eureka!” geskree het? Dié wiskundige was Archimedes, ’n Griek wat in Sirakuse, in vandag se Italië, gewoon het. Hy is een van die mees hoogaangeskrewe wiskundiges van alle tye! Maar, soos baie slim mense, was hy nie net ’n […]

Lees verder

Silwer

Silwer is ’n blink edelmetaal (net soos goud en platinum) wat op die periodieke tabel met die simbool “Ag” voorgestel word. Mense beskou dit as waardevol omdat dit gebruik word om juwele te maak, en omdat dit ’n goeie geleier van elektrisiteit is. Silwer is ook baie eeue lank as betaalmiddel gebruik. Hoewel silwer nie […]

Lees verder

Goud

Het jy al opgelet dat die meeste getroude mense ’n ring of ringe aan hulle linkerhand se ringvinger dra? Die ringe is in die meeste gevalle van goud gemaak, en mense betaal nogal baie geld vir hierdie juweliersware, insluitende oorbelle, ringe, armbande en kettinkies. Dit is dan ook een van die algemeenste gebruike van goud […]

Lees verder

Sint Petersburg

Sint Petersburg is die tweede grootste stad in Rusland en een van die wêreld se groot stede. Dit is vir die Russe ’n belangrike historiese en kulturele sentrum en ’n belangrike hawe. Die stad het ’n belangrike rol in die Russiese geskiedenis gespeel sedert sy stigting in 1703. Vir twee eeue (1712-1918) was dit die […]

Lees verder

Yster

Yster (op die periodieke tabel voorgestel as “Fe”) is ’n swaar, silwerkleurige, magnetiese metaal, en die mees gebruikte en algemeenste metaal op aarde. Die belangrikste gebruik van yster is dat ons staal daarmee vervaardig. Staal is ’n allooi van yster en koolstof, en ons gebruik staal in omtrent alles wat ons vervaardig wat hard moet […]

Lees verder

Galileo Galilei

Galileo Galilei (1564-1642) word beskou as die vader van die moderne wetenskap. Hy het geskiedkundige bydraes gelewer in die fisika, sterrekunde, kosmologie, wiskunde en filosofie. Galileo het ’n nuwe soort teleskoop ontwerp waarmee hy die mane van Jupiter, die ringe van Saturnus, die fases van Venus, sonvlekke en die ruwe maanoppervlak kon waarneem en beskryf. […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer