Kategorie: Wetenskap en geografie

Inheemse diere van Suid-Afrika

As ons praat van “inheemse” diere, verwys ons na diere wat op ’n bepaalde plek voorkom – lank voordat mense hul natuurlike habitat en leefwyse versteur het. Ons is besonder gelukkig hier in Suid-Afrika, want ons het wonderlike inheemse diere, soos die leeu, die luiperd, die sebra, die olifant en die buffel, wat ’n besoek […]

Lees verder

Marie Curie

Het jy al ooit jou arm gebreek of om die een of ander rede ’n X-straal nodig gehad? Indien die dokter op die X-straal kon sien hoe die binnekant van jou lyf lyk sonder dat hy of sy jou hoef oop te sny, moet jy Marie Curie daarvoor bedank. Marie Curie het baanbrekerswerk in chemie […]

Lees verder

Burj Khalifa

As daar ’n Wêreldbekertoernooi vir geboue was, dan het die Burj Khalifa in Dubai dit loshande gewen! Hierdie wolkekrabber het immers alle rekords laat spat toe dit gebou is en is ’n verstommende 828 m hoog. Dit het ook ’n allemintige $1,5 miljard (meer as R28 miljard) gekos om te bou! In hierdie wolkekrabber is meer […]

Lees verder

Uraan

Uraan (voorgestel in die periodieke tabel as “U”) is ‘n silwerkleurige, toksiese (giftige) en radioaktiewe element. Uraan kom natuurlikerwys in lae konsentrasies in die grond, rotse en water voor, en dit word kommersieel (deur industriële prosesse) uit minerale soos uraniniet onttrek. Hierdie minerale word uit oop of ondergrondse myne ontgin, en word dan vergruis en […]

Lees verder

Padtekens

Dink ’n bietjie aan hoe dit gaan as jy in die oggend van die huis af tot by die skool moet kom. Ry jy in ’n motor of ’n bus skool toe? Ry jy fiets? Stap jy dalk? Maak nie saak op watter manier jy by die skool kom nie, jy het sekerlik die tekens […]

Lees verder

Koolstof

Koolstof (voorgestel in die periodieke tabel as “C”) kom hoofsaaklik in sy suiwer vorm in die vorm van drie allotrope voor: diamant, grafiet en buckminsterfullereen (C60). Diamant is ’n kleurlose en deurskynende vaste stof in kristalvorm wat onder meer in juweliersware gebruik word, en die hardste stof is wat ons ken. Grafiet ken jy waarskynlik […]

Lees verder

Kwik

Kwik is ’n element wat al vir meer as 4 000 jaar gebruik word. Selfs die ou Egiptenare en Romeine het van kwik geweet en dit op verskeie maniere benut. Die antieke mense het vir lank gedink dat kwik só belangrik is dat alle ander metale, soos goud, daaruit gemaak kon word. Kwik is ’n baie […]

Lees verder

Homo sapiens

As jy ’n mens is en nie ’n vreemde wese van ’n ander planeet nie, is jy deel van die spesie wat Homo sapiens genoem word. Elke lewende organisme op hierdie aarde behoort tot ’n spesie. Honde behoort byvoorbeeld tot die spesie Canis lupus familiaris. ’n Spesie is ’n groep soortgelyke diere of plante en […]

Lees verder

Fosfor

Fosfor is ’n baie interessante element, want dit gloei in die donker en in vogtige lug, en daar is selfs fosfor in jou liggaam … Fosfor is ’n niemetaal en vorm deel van die stikstoffamilie (groep 15) op die periodieke tabel. Fosfor kry sy naam van die Engelse phosphorus, wat van die Griekse phosphoros (‘ligdraer’ […]

Lees verder

Chloor

Die meeste van ons ken sekerlik daardie lekker gevoel om op ’n warm somersdag in ’n swembad in te duik om heerlik af te koel. En saam met die koel water kom ook die fyn, kenmerkende reuk waaraan ’n mens so gewoond is dat jy dit soms nie eers meer ruik nie – daardie reuk […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer