Kategorie: My land

Virginia Lee

Om te verstaan presies hoe gewild Virginia Lee op die hoogtepunt van haar loopbaan was, moet mens jouself probeer terugplaas na daardie jare. Daar was geen internet, sosiale media en talle musiektoekennings en -kompetisies of musiekfeeste soos ons vandag gewoond is nie. Mens kon dus nie kitsroem bereik deur vinnig ’n lied op YouTube of […]

Lees verder

P.G. du Plessis

Suid-Afrika is geseën met talle besonderse mense wat vele hoede dra en nie net op een terrein uitblink nie. So ’n mens was P.G. du Plessis ook – dosent, navorser, joernalis, koerantredakteur, humoris, aanbieder van ’n geselsprogram op televisie, vervaardiger van rolprente en TV-programme en les bes – uitblinkerskrywer wat talle toekennings vir sy skryfwerk […]

Lees verder

James Alexander

James Alexander was ’n gewilde Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer en rolprentvervaardiger wat ook in die Verenigde State van Amerika (VSA) gewoon en gewerk het. In Suid-Afrika word hy veral vir sy rolle in Binnelanders en Trackers onthou. Hy het in die VSA as James Gracie bekendgestaan. Hy het sy ma se nooiensvan (Gracie) in die VSA gebruik […]

Lees verder

P.P.B. Breytenbach

Meeste mense het hom as “Oom Breytie” geken – die man wat diep spore in die Suid-Afrikaanse gemeenskap en teaterwêreld getrap het. Hy was onderwyser, maatskaplike werker, akteur, iemand wat teater met groot ywer bevorder het, wat ’n geweldige belangrike bydrae tot die administrasie van teater gemaak het en ook ’n mentor was vir talle […]

Lees verder

Ben Kruger

“Mense-mens” – dit is wat elke keer eggo wanneer mense oor Ben Kruger praat. Hy was regtig liéf vir mense, daarom het hy sommer 250 mense (net sy nááste vriende) genooi om sy 50ste verjaardag saam met hom te kom vier, nie iewers in ’n groot saal nie, sommer in sy en sy gesin se […]

Lees verder

Ingrid Jonker

Soms word daar ʼn mens gebore vir wie dit net te moeilik is om by die lewe en die wêreld aan te pas. As ‘n mens na Ingrid Jonker se lewe kyk, lyk dit asof sy só ʼn mens was. Sy het baie intens geleef en dinge, mense en die lewe ewe intens beleef. Omdat […]

Lees verder

Eric Nobbs

Eric sê oor die werk van ’n akteur: “’n Argitek kan mense na sy geboue of brûe toe neem, ’n skilder of beeldhouer kan sy werk uitstal. Vir akteurs wat op die verhoog werk, is daar niks tasbaars nie – buiten miskien ’n teaterprogram – wat bewys is van hulle werk nie.” Gelukkig het ons […]

Lees verder

Bartho Smit

Bartho Smit was ’n bekende Suid-Afrikaanse dramaturg, skrywer, digter, vertaler, uitgewer, redakteur en regisseur, wat van 1924 tot 1987 geleef het. Hy was deel van die Sestigers, ’n literêre groep van Afrikaanse skrywers, digters en dramaturge. Hy was ’n stigterslid en leierfiguur van hierdie beweging, waarvan bekende name soos André P. Brink, Chris Barnard, Ingrid […]

Lees verder

Karel Schoeman

Karel Schoeman was ’n geskiedenis-ghoeroe en die bekroonde skrywer van omtrent 55 gepubliseerde werke. Hy is as ’n stilis beskryf, met ander woorde ’n skrywer met ’n goeie styl. Hy het veral op romans en geskiedenisboeke gekonsentreer, maar het ook reisverhale en TV-tekste geskryf. Sy boeke is na vele tale vertaal, onder meer na Duits, […]

Lees verder

D.J. Opperman

As jy nog nie hierdie bekende gedig genaamd “Sproeireën” teëgekom het nie, sal jy dit wel een of ander tyd in die klas behandel. My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur! Dié gedig is deur D.J. Opperman geskryf – een […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer