Kategorie: Kultuur en vermaak

Oscar-toekennings

Selfs al kan ’n mens flieks deesdae op jou slimfoon, rekenaar of televisie kyk of stroom, is daar niks so lekker as om saam met vriende of familie (met ’n groot boks springmielies natuurlik!) in ’n teater na die jongste rolprent te kyk nie. Of dit nou animasie of aksie, ’n liefdesverhaal of lewensgetroue drama […]

Lees verder

Barbie

Sy word nie ‘n dag ouer nie, is wêreldwyd gewild en was al op miljoene kinders se Kerslysies. Welkom in die wonderlike wêreld van Barbie, ’n pop wat wêreldwyd bekend en geliefd is. Kan jy glo dat daar elke sekonde drie Barbie-poppe in die wêreld verkoop word? Barbie se volle name is eintlik Barbara Millicent […]

Lees verder

Al Debbo

Hy was ’n Bloemfonteinse seun met groot oë wat hy vreeslik kon rondrol en wat mense kon laat skaterlag. Later het hy met ’n slaprandhoedjie en ’n sonbril wat heeltemal te groot was vir sy gesig, so gewild geword dat hy in die hele land bekend was. Dit was Al Debbo – ’n komediant wat baie […]

Lees verder

Frédéric Chopin

Frédéric Chopin (1810-1849) word as ’n musikale genie beskryf en as een van die beste komponiste van klaviermusiek gereken. Hy was só bedrewe op die klavier dat mense hom die “digter van die klavier” genoem het. Chopin het verskeie briljante stukke gekomponeer, wat wissel van polonaises tot walse, ballades, nokturnes en études. Grootwordjare Fryderyk Franciszek is op […]

Lees verder

Richard Strauss

Richard Georg Strauss (1864-1949) was as vierjarige seuntjie al ’n bedrewe pianis. Terwyl die res van sy maats op sesjarige ouderdom buite gespeel het, het dié mannetjie al musiek gekomponeer en teen die ouderdom van tien was hy ’n ernstige musiekstudent! Strauss was ’n Duitse komponis van die Laat-Romantiese era en word vandag gesien as […]

Lees verder

Sergei Rachmaninoff

Baie van die musiek waarna ons vandag luister, is nie baie oud nie en klink ook heel anders as dié van so ver terug as die Middeleeue. Die komponis Sergei Rachmaninoff se musiek is egter baie oud, maar word vandag steeds geluister en geniet. As ons praat van komponiste, dink ons aan die sewe verskillende […]

Lees verder

Wilna Snyman

Mense wie se werk dit is om rolle op ’n verhoog te vertolk en daarmee hul inkomste verdien, is almal ook net gewone mense met goeie tye en minder goeie tye. So ’n mens is Wilna Snyman ook – ’n vrou vir haar man, ma vir haar kinders, ouma vir haar kleinkinders en aktrise wat […]

Lees verder

Taj Mahal

Daar is baie geboue en monumente oor die wêreld heen wat só uitsonderlik is dat mense van oraloor kom om daarna te kom kyk. Die Taj Mahal, wat al die trots van Indië genoem is en as een van die mooiste monumente op aarde bestempel word, is ʼn sprekende voorbeeld. Dit word ook as Tadj […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer