Kategorie: Kultuur en vermaak

Wilna Snyman

Mense wie se werk dit is om rolle op ’n verhoog te vertolk en daarmee hul inkomste verdien, is almal ook net gewone mense met goeie tye en minder goeie tye. So ’n mens is Wilna Snyman ook – ’n vrou vir haar man, ma vir haar kinders, ouma vir haar kleinkinders en aktrise wat […]

Lees verder

Taj Mahal

Daar is baie geboue en monumente oor die wêreld heen wat só uitsonderlik is dat mense van oraloor kom om daarna te kom kyk. Die Taj Mahal, wat al die trots van Indië genoem is en as een van die mooiste monumente op aarde bestempel word, is ʼn sprekende voorbeeld. Dit word ook as Tadj […]

Lees verder

Anna Neethling-Pohl

Wie was hierdie merkwaardige vrou? Iemand wie se pa toneel gespeel het en sy kinders van jongs af aan kultuurdinge bekend gestel het; wie se ma klavier gespeel en gesing het; wie se een suster bekend was op radio en televisie en ook as rolprentregisseur; en wie se een broer ’n komponis was én geskilder […]

Lees verder

Elvis Presley

“One for the money, two for the show …” As hierdie woorde nie jou voete laat jeuk nie, sal dit miskien jou ma en pa, en beslis jou ouma en oupa, met húl danspassies laat spog. Elvis Presley was ʼn ikoon vir tieners ná die Tweede Wêreldoorlog. [Lees hier oor die Tweede Wêreldoorlog.] Met sy […]

Lees verder

Patrick Mynhardt

Hierdie seuntjie van Bethulie het nie as kind geweet dat dit juis sý geboortedorp sou wees wat hom deur die land heen en ook in die buiteland op verhoë sou laat optree nie. En dit is presies soos dit vir hom gebeur het – al sy verbeeldingspeletjies as jong kind het hom op die paadjie […]

Lees verder

Kunstefeeste

Oor die hele wêreld hou mense van feeste. Suid-Afrikaners is presies dieselfde, hulle is baie lief vir feeste. Ons hou fees rondom alles en nog wat – mieliefees, kaasfees, pampoenfees, wynfees, vetplantfees, vleisfees, waterblommetjiefees – noem maar op, ons mense reël sommer gou-gou ’n fees!  Daarom is kunstefeeste ook baie gewild in ons land, nie […]

Lees verder

Paul McCartney

Jy ken waarskynlik ook só ’n kind in jou skool: die een wat in alles uitblink – van akademie tot musiek en sport. Paul McCartney was só ’n kind (buiten vir die sportgedeelte). Hy was ’n uitstekende sanger, komponis, liedjieskrywer, baskitaarspeler, pianis, trompetspeler, skilder, digter en skrywer. Hy het as solokunstenaar en as lid van […]

Lees verder

Boeke

Hoe wonderlik is ’n boek – iets wat van papier gemaak is of op ’n skerm gelees kan word en wat ’n hele wêreld in sy bladsye het. Stories van regte mense en diere en dinge van oral in die groot heelal wat jy in jou hande kan vashou. Ook fantasieverhale van denkbeeldige wêrelde en […]

Lees verder

N.J. van der Merwe

Hier is N.J. van der Merwe in ʼn neutedop: Bybelvertaler, onderwyser, predikant, skrywer, stigter van die Voortrekkerbeweging en Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), taalstryder, en sommer nog baie meer. Dit is sommer ʼn hele mondvol, nie waar nie? Nou gaan ons bietjie nader na hierdie besondere man en sy prestasies kyk. Die jong Nico van […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer