Kategorie: Kultuur en vermaak

Nasiebou

Die betekenis van die begrip nasiebou kan in verskillende lande verskillend wees omdat die omstandighede en geskiedenis van elke land verskil. In die algemeen beteken nasiebou om ’n land tot stand te bring wat goed funksioneer, veral waar daardie land voorheen nie goed gefunksioneer het nie. Dit kan wees omdat die land byvoorbeeld deur ’n […]

Lees verder

Die tamboeryn

Of jy nou van pop-, rock- of selfs klassieke musiek hou, êrens sal jy heel moontlik die klank van ’n tamboeryn hoor wat ritmies met ’n liedjie se melodie vervleg is.  Die tamboeryn is ’n baie ou en een van die bekendste instrumente. Dit vorm deel van ’n groep instrumente wat as perkussie– of slaginstrumente […]

Lees verder

Museums

’n Museum is ’n gebou waarin voorwerpe van kuns of wetenskap versamel en uitgestal word. Soms bevat dit ’n versameling voorwerpe wat in die natuur voorkom, of voorwerpe wat deur mense gemaak is. Baie museums fokus op een onderwerp – byvoorbeeld die weermag, kuns, wetenskap of geskiedenis – terwyl ander museums weer voorwerpe uit die […]

Lees verder

Perkussie

Perkussie is ʼn vorm van ritme wat deur slaginstrumente voortgebring word. Die klank wat deur perkussie voortgebring word, is energiek en ritmies van aard. Dit is gewoonlik die deel van ʼn orkes wat uit slaginstrumente bestaan, maar kan ook deur een persoon, wat byvoorbeeld op ʼn trom ritme hou, beoefen word. Behalwe vir perkussie met […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer