Kategorie: Taal

Lucas Maree

’n Ware woordsmid is wat mens Lucas sou kon noem. Hy het die vermoë gehad om dinge so ráák te kon sien en dit dan in woorde oor te dra. Dit wat hy vir Afrikaans nagelaat het, sal vir so lank as wat Afrikaans bestaan, luisteraars en ook ander liedjieskrywers inspireer en aan hulle vreugde […]

Lees verder

Stephan Bouwer

Eers was net die water koud wat uit die warmwaterkraan gekom het sodat my pa nie kon skeer nie Maar toe wou die oond nie warm word toe ma wou soetkoekies bak nie Na twee uur het my gefrustreerde suster met nat hare en krulpenne onder die droër uitgeklim Toe het ek die gordyne oopgetrek […]

Lees verder

Rykie van Reenen

Daar was ’n tyd – ja, dit is moeilik om dit vandag te glo – toe vroulike joernaliste net oor ditjies en datjies, troues en verlowings kon skryf. Afrikaanse koerante was geskryf deur die mans, vir die mans … en toe kom Rykie van Reenen en keer die wêreld van Afrikaanse koerante op sy kop! […]

Lees verder

Sol Plaatje

Solomon (Sol) Tshekisho Plaatje was ’n taalkundige, joernalis, politikus, staatsman en skrywer wat diep spore getrap het in die taalwêreld, die joernalistiek, en in Afrika-aangeleenthede. Sy belangrikste nalatenskap was dat hy ’n stigterslid was van die South African Native National Congress (1912) wat later die African National Congress (ANC) sou word. Vroeë jare Sol Plaatje […]

Lees verder

Boeke

Hoe wonderlik is ’n boek – iets wat van papier gemaak is of op ’n skerm gelees kan word en wat ’n hele wêreld in sy bladsye het. Stories van regte mense en diere en dinge van oral in die groot heelal wat jy in jou hande kan vashou. Ook fantasieverhale van denkbeeldige wêrelde en […]

Lees verder

J.M. Coetzee

Hy was ’n klein Engelse seuntjie in Suid-Afrika wat vir sy eerste vyf jaar sonder sy pa moes grootword, wat die Kinderensiklopedie gelees het en homself in daardie boekewêreld verloor het. Daarom is dit seker nie vreemd dat hy een van die bekendste skrywers in die wêreld geword het nie. Sy jeugjare John Maxwell Coetzee […]

Lees verder

C.J. Langenhoven

Jy het seker al opgelet dat die woorde van Suid-Afrika se volkslied in verskillende tale is: eers Xhosa en Zoeloe, dan Sotho, dan Afrikaans en dan Engels. Die stukkie Afrikaans in die volkslied is eintlik die eerste deel van ’n gedig, “Die Stem van Suid-Afrika”: Uit die blou van onse hemel, Uit die diepte van […]

Lees verder

N.P. van Wyk Louw

Die gesogste prys in die Afrikaanse letterkunde – die Hertzogprys – is vyf keer aan hom toegeken. Dis meer as aan enige ander skrywer. Boonop was hy tot dusver die enigste skrywer om dié prys vir poësie, drama én prosa te verwerf. Party sê hy is Suid-Afrika se grootste digter, maar wie was hierdie man? […]

Lees verder

Uys Krige

Wie is sedert die 1930’s een van die mees geliefde Afrikaanse digters? Die man wat ewe goed in Afrikaans én Engels kon skryf en vlot Nederlands, Spaans, Italiaans, Duits, Frans én Portugees kon praat en skryf? Wie was die joernalis wat as oorlogskorrespondent krygsgevange geneem is en ná twee jaar daarin kon slaag om te […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer