Kategorie: Taal

Jan Hendrik Hofmeyr

Ken jy iemand wat al op net 17-jarige ouderdom redakteur van ʼn koerant was? Wel, Jan Hendrik Hofmeyr, ook bekend as “Onze Jan”, was slegs 17 toe hy in 1926 redakteur van De Volksvriend word. Hy was ook ʼn prominente figuur in die politiek en die ontwikkeling van die Afrikaanse taal. Kom ons kyk wat […]

Lees verder

Gustav Schoeman Preller

Hy was ’n joernalis, koerantredakteur, taalstryder, draaiboekskrywer, maar bowenal die eerste Afrikaanse historikus. Gustav Schoeman Preller was al dié dinge en nog vele meer. Kom ontmoet dié interessante skrywer wat Afrikaanse mense vir die eerste keer oor hul geskiedenis laat lees het! Jeugjare Op 4 Oktober 1875 word Stephanie Maria Aletta Schoeman en haar man, […]

Lees verder

Afrikaanse taalbewegings

Afrikaans is ʼn merkwaardige taal, want die taal is eintlik ʼn vulletjie as jy dit met die ander horingoue tale vergelyk, maar dit het baie vinnig gegroei tot die taal wat ons vandag ken, praat en skryf. Soos julle kan raai, het dit alles met skepe vanuit Europa begin. Hulle het in die 16de en […]

Lees verder

Olive Schreiner

Dink ʼn bietjie daaraan – daar was ʼn tyd toe jou ma en ouma en al die vroue in jou familie nie in Suid-Afrika in ʼn verkiesing mag gestem het nie! Dink jy hulle was tevrede daarmee? In hierdie tyd was baie mense ook nie gewoond daaraan dat vroue boeke geskryf het nie. Dit was […]

Lees verder

A.G. Visser

Sy ouers het hom Andries Gerhardus Visser laat doop, die mense van Heidelberg het hom dr. Visser genoem, maar die res van ons ken hierdie Afrikaanse digter veel eerder as A.G. Visser. Wie was hy regtig? Waaroor het hy geskryf? En was hy werklik ‘n dokter? Kom vind uit! Jeugjare en tyd in die onderwys […]

Lees verder

Krotoa

Krotoa, ook bekend as Eva (1642-1674), was ’n Khoi-Khoi, tolk en inwoner van die Kaap de Goede Hoop. Sy is een van die bekendste inwoners uit daardie tydperk van Suid-Afrika se geskiedenis – man of vrou, swart, bruin of wit. Sy was een van die eerste Khoi-Khoi-persone wat Christenskap aangeneem het, en die eerste persoon van […]

Lees verder

Elisabeth Eybers

Elisabeth Françoise Eybers (1915-2007) word as een van Suid-Afrika se grootste digters beskou. As jy nog nie een van haar besonderse gedigte teëgekom het nie, wag maar net geduldig, want jy gaan beslis een of ander tyd van haar poësie by die skool ontleed. Hoekom? Wel, sy word as Afrikaans se eerste vroulike digter (oftewel digteres) […]

Lees verder

Jan Marais

Jy ken dalk ’n paar Jan van der Merwe-stories, maar het jy al die storie oor Jan Marais gehoor? Hierdie man is eintlik veel meer bekend vir dit wat ná sy dood danksy hom gebeur het, as dit wat hy tydens sy lewe gedoen het. Jan, of Jannie soos wat baie mense hom genoem het, […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer