Kategorie: Taal

Helen Keller

Helen Keller (27 Junie 1880 – 1 Junie 1968) was ’n Amerikaanse skrywer, opvoeder en kampvegter vir mense met gestremdhede. Wat haar lewe so merkwaardig gemaak het, is dat sy self doofblind was en eers as ’n volwassene, en met groot moeite, leer praat het. Met al hierdie hindernisse in haar pad, het sy steeds […]

Lees verder

Hoe moet ek die Engelse begripstoets benader?

Die begripstoets (in Engels: comprehension test) is gewoonlik die deel van die taaltoets wat die meeste punte tel. Daarom is dit belangrik om die beantwoording van hierdie afdeling noukeurig te benader. Die begripstoets assesseer die volgende vaardighede by die leerder: Kritiese leesvaardighede Skryfvaardighede Taalvaardighede In die latere skooljare lê die klem van ʼn begripstoets op […]

Lees verder

Jean-Jacques Rousseau

Dink jy dat die mens inherent goed is en dat die samelewing van hom of haar ’n slegte mens kan maak? Jean-Jacques Rousseau (1712-1778) het só gedink. Rousseau was ’n bekende filosoof wat in Genève (vandag ’n stad in Switserland) gebore is. Hy was een van die belangrikste denkers van die Verligting. Die Verligting was […]

Lees verder

Ernest Hemingway

Ná die Eerste Wêreldoorlog was daar ’n groep kunstenaars en skrywers wat as die Lost Generation, oftewel die “Verlore Generasie”, bekendgestaan het. Hul kuns is sterk deur hul ervarings en ontnugterings in die oorlog beïnvloed. Een van die bekendste lede van die Verlore Generasie was Ernest Hemingway, ’n Amerikaanse skrywer. Hemingway se unieke, onopgesmukte skryfstyl […]

Lees verder

Mark Twain

Mark Twain, wat deur talle mense as een van die grootste Amerikaanse skrywers van alle tye beskou word, was die skepper van twee van die mees geliefde karakters in Amerikaanse fiksie, Tom Sawyer en Huckleberry Finn. Twain het met fyn humor boeke, artikels en opstelle oor die samelewing, politiek en die mens se natuur geskryf. […]

Lees verder

Arnoldus Pannevis

Afrikaanssprekendes is vandag gelukkig om in hul taal te kan skryf, lees en skoolgaan. Ons kan dig in Afrikaans, sing in Afrikaans en stry in Afrikaans. Daar is talle boeke, tydskrifte, koerante, liedjies, TV-programme en flieks in ons taal. Dit was egter nie altyd die geval nie. Soos julle al weet, het Jan van Riebeeck […]

Lees verder

Dalene Matthee

Haar boeke het ’n hele generasie van mense van die Knysnawoud en sy inwoners gemaak. Dalene Matthee (1938-2005) was die skrywer van die bekende “bosboeke”, naamlik Kringe in ’n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos. Matthee het 12 romans en een kinderboek geskryf en haar boeke is in 14 tale vertaal. Haar boeke word […]

Lees verder

Johann Wolfgang von Goethe

Vanaf die vroegste tye tot vandag is daar in elke land ʼn paar uitsonderlike en talentvolle mense wat uitblink op die een of ander gebied. Van navorsers, ontdekkers, kunstenaars, musici, wetenskaplikes, staatsmanne tot digters, skrywers, en so meer. In 1749 is daar ʼn seun in Duitsland gebore wat wêreldberoemd sou word op die gebied van […]

Lees verder

Verna Vels

“Haai, oe, Blommie!” As jy hierdie woorde ken, beteken dit dat jy een van die duisende kinders (of grootmense!) is, wat al die Liewe Heksie-boeke gelees of na die TV-programme gekyk het. Liewe Heksie is een van die bekendste en gewildste boekkarakters wat nog in Afrikaans geskep is. Dié karakter was die geesteskind van Verna […]

Lees verder

J.R.R. Tolkien

Aan die einde van die twintigste eeu het koerante, televisieprogramme en webtuistes meningspeilings gedoen om vas te stel wat die beste boek van die twintigste eeu was. Verreweg die meeste het dieselfde boek boaan die lys gehad: The Lord of the Rings. Die skrywer van The Lord of the Rings is John Roland Reuel Tolkien, […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer