Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Beyers Naudé

As jy die naam Beyers Naudé hoor, dink jy dalk aan daai besige straat in Randburg of aan die vele plekke wat na hom genoem is, maar hoe het hierdie Afrikaanse dominee so bekend geword dat internasionale koerante oor hom geskryf het? Kom ons begin by die begin. Christiaan Frederik Beyers Naudé is op 10 […]

Lees verder

Willem Adriaan van der Stel

Willem Adriaan van der Stel (24 Augustus 1664 – 6 November 1733) was die goewerneur van die Kaapkolonie tussen 1699 en 1707. Hy was ’n uiters omstrede figuur, en is bekend vir sy stryd met die Vryburgers wat uiteindelik gelei het tot sy afdanking en verbanning uit die Kaap. Vroeë jare Willem Adriaan van der […]

Lees verder

Benjamin D’Urban

Sir Benjamin D’Urban (16 Februarie 1777 tot 25 Mei 1849) was die goewerneur van die Kaapkolonie tussen 1834 en 1837. Al was hy net vir drie jaar die goewerneur het sy regeringstydperk saam met een van die mees dramatiese periodes in die Suid-Afrikaanse geskiedenis geval. Nie net is alle slawe in die Kolonie vrygestel nie, […]

Lees verder

Koos de la Rey

“De la Rey, De la Rey, sal jy die Boere kom lei?” Jy het hierdie liedjie deur die bekende sanger Bok van Blerk seker al verskeie keer gehoor. Dié 2006-treffer het generaal Koos de la Rey, een van die bekendste leiers in ons land se geskiedenis, se naam opnuut op almal se lippe geplaas. De la […]

Lees verder

Gideon Scheepers

Gideon Scheepers (1878-1902) was ’n Boereverkenner. ’n Boereverkenner se werk in die oorloë van toentertyd was om (soms) alleen of andersins saam met ’n paar gewapende mans die gebied vorentoe te bespied (verken) om seker te maak die vyand is nie naby nie. Indien die vyand wel gewaar word, kan die verkenner(s) vinnig te perd […]

Lees verder

Die Dorslandtrek

In die 1870’s het drie groepe Transvalers kort ná mekaar besluit om hul republiek te verlaat en ’n beter toekoms te gaan soek. Hulle het met hul ossewaens noordweswaarts koers ingeslaan en getrek – deur die volle breedte van vandag se Botswana en die noorde van die gebied wat vandag as Namibië bekendstaan – en […]

Lees verder

Republiekwording

Sedert die einde van die 18de eeu tot ná die middel van die 20ste eeu was groot dele van Suid-Afrika onder een of ander vorm van Britse invloed of beheer. In 1910 het vier Britse kolonies in Suid-Afrika verenig om die Unie van Suid-Afrika te vorm. Hierdie unie was steeds ’n Britse kolonie. Die Britse […]

Lees verder

Christiaan de Wet

’n Man van die daad eerder as van die woord – dít is die soort man wat Christiaan de Wet was. Hy was ’n kenner van die veld en ’n baie goeie leier van sy burgers. Sy goeie kennis van oorlogvoering het hom tot in die buiteland beroemd gemaak! Familie en gesin Christiaan Rudolph de […]

Lees verder

Frederik Van Zyl Slabbert

Dr. Frederik van Zyl Slabbert was ’n Suid-Afrikaanse politikus, akademikus en sakeman. Hy was tydens die apartheidsjare die leier van die Progressiewe Federale Party (PFP), ’n opposisieparty. Dit is dus ’n party wat teen die regerende party in die parlement gestaan het. Hy het op 39 die leier van die PFP geword, wat hoofsaaklik ’n […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer