Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Johanna Brandt

’n Mens besef nie altyd dat baie vroue gedurende die Anglo-Boereoorlog net so dapper soos hul mans was en dat hulle ook ’n merkwaardige bydrae tot die oorlog gelewer het nie. Johanna Brandt was in die tyd van die Anglo-Boereoorlog ’n jong vrou van tussen 22 en 25 jaar oud. Sy was so lief vir […]

Lees verder

C.R. Swart

As jy al in Roodepoort of in Middelburg gery het, het jy dalk al in C.R. Swartstraat afgery, of dalk is jy in Laerskool C.R. Swart of in Hoërskool Staatspresident C.R. Swart. Hoekom is soveel strate en geboue na dié man genoem? Charles Robberts Swart, oftewel C.R. Swart, was ʼn advokaat en politikus, die laaste […]

Lees verder

Danie Theron

Wie sou nou kon raai dat Boereverkenners in die vroeë 1900’s hul werk kon doen terwyl hulle met fietse rondry? Dit is presies wat Danie Theron in die Anglo-Boereoorlog (ABO) bewerkstellig (gedoen) het. Daar is baie oor Danie Theron en al die dapper dinge wat hy in die oorlog gedoen het om die Boeresoldate te […]

Lees verder

Mzilikazi

Wat ’n vreemde lewe het Mzilikazi (of Silkaats soos hy ook genoem is) nie gehad nie. Vir die grootste deel van sy lewe was daar baie geweld rondom hom. Hy het by sy oupa grootgeword en toe het dié einste oupa Mzilikazi se pa doodgemaak! As volwassene het Mzilikazi voortgegaan met geweld toe hy stamme […]

Lees verder

Piet Joubert

Piet Joubert het as kind gedurende die Groot Trek in die Trekgroep van Piet Retief grootgeword. Al was daar nie vir hom geleentheid om skool te gaan nie, het hy ’n groot sukses van sy lewe gemaak én ‘n belangrike rol in die geskiedenis gespeel. Joubert het nie net ’n slim sakeman en bekende militêre […]

Lees verder

Piet Uys

Piet Uys was ’n baie bekende Voortrekkerleier wat ’n dapper man en ’n goeie leier vir sy mense was. Omdat hy egter daarvan gehou het om dinge op sý manier te doen, het hy dikwels met ander leiers gebots. Hoewel mense sy dapper dade onthou, word hy ongelukkig ook onthou oor die baie hartseer manier […]

Lees verder

Louis Trichardt

Jy het seker al gehoor van die dorp Louis Trichardt in die destydse verre Noord-Transvaal wat vandag as die Limpopo-provinsie bekendstaan. Dié dorp se naam was vanaf 2003-1014 Makhado, maar omdat baie mense daaroor ontevrede was, is dit gelukkig weer na Louis Trichardt verander. Maar het jy geweet dié dorp aan die voet van die […]

Lees verder

Helen Suzman

Vroue in die politiek is nie ’n alledaagse gesig nie, nóg minder was dit ’n paar dekades gelede. Dit was eers toe Margaret Thatcher haar stempel as die eerste vroulike eerste minister van die Verenigde Koninkryk (VK) afgedruk het, dat die glasplafon werklik vir vrouepolitici wêreldwyd oopgebreek is. Thatcher is dalk die Ystervrou genoem, maar […]

Lees verder

Jan Brand

“Alles sal regkom as elkeen sy plig doen.” Niemand kan stry dat hierdie ’n baie waar ding is om te sê nie! Dít was die leuse van Jan Brand en dit was ook precies wat hy gedoen het. Jan Brand was vir 17 jaar lank president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat en terwyl hy […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer