Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Dierevervoer

Lank voordat daar blink en blitsvinnige motors was en ons treine, vliegtuie en groot vragmotors begin gebruik het om goedere te vervoer, is diere gebruik om mense en vragte goed oor lang afstande en oor moeilike terrein te vervoer. Dié pakdiere is enige mak dier wat gebruik word om goedere, voorrade en selfs mense te […]

Lees verder

Ruilhandel

In die vroeë geskiedenis het geld nog glad nie bestaan nie en mense moes goedere uitruil, byvoorbeeld ʼn skaap vir twaalf hoenderhenne, en die ooreenkoms is onderhandel totdat albei kopers gevoel het dit is regverdig. In die tyd voor Christus se koms, is ruilhandel meestal met vee gedoen en soos wat landbou ontwikkel het, het […]

Lees verder

San

Die San is een van die oudste bevolkingsgroepe in Afrika. Hulle is jagters en versamelaars en is as die beste jagters in Afrika erken. Die San is afstammelinge van die vroeë Steentydperk. Aanvanklik is aanvaar dat hulle uit sowel Noord- as Midde-Asië afkomstig is. Die San het as groep migreer agter voedsel en weiding aan. […]

Lees verder

Wonings

Oor die eeue heen het die verskillende soorte wonings in Suid-Afrika aangepas by die verskillende tydvakke. Elke kultuurgroep het sy eie soort woning gehad wat by elke groep se leefstyl gepas het en ook afgehang het van die soort boumateriaal wat beskikbaar was. Die San  Omdat hierdie groep mense hulself nooit permanent op een plek […]

Lees verder

Kaditshwene, die klipmuurstad

’n Mens is geneig om aan die Ystertydperk se mense te dink as effe agterlik, dom en onderontwikkeld. Maar as ons gaan kyk na die oorblyfsels van een van hul nedersettings, Kaditshwene, is dit allermins waar. Suid-Afrika se Ystertydperk het omstreeks die jaar 200 begin, toe Bantoe-sprekende mense vanuit die Noorde na Suider-Afrika getrek het […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer