Christiaan Frederik Beyers
Daar is nie baie mense wat in die politieke wêreld bekend was en boonop ’n bekende rugbyspeler nie. ’n Klompie jare gelede was daar wel so ’n persoon in Suid-Afrika, naamlik dr. Dawie de Villiers. Hy was nie alleen kaptein van die Springbokrugbyspan nie, maar hy was ook ’n predikant, ’n ambassadeur van Suid-Afrika in […]