Kategorie: Politiek

Die Suid-Afrikaanse Grensoorlog (1966-1989)

Normaalweg beteken “grens” net die plek waar twee lande bymekaar kom. In Suid-Afrika het die woord iets heeltemal anders vir mense begin beteken toe seuns, wat nog eintlik net tieners was en pas uit die skool gekom het, “grens” toe moes gaan om te gaan oorlog maak. Kom ons kyk na die wie, wat en […]

Lees verder

Vakbondwese

Elke mens op aarde het regte. Ons noem dit gewoonlik menseregte. As ’n mens vir iemand werk, het jy, as werknemer, ook regte. As werkers ontevrede met hul werkgewer is, tree hul vakbonde gewoonlik vir hulle in en onderhandel namens hulle met die werkgewer. ’n Vakbond is ’n vereniging van mense wat dieselfde vak beoefen […]

Lees verder

Nasionalisme

Was jy al by ʼn wedstryd waar die Springbokke gespeel het? Al was jy nog nooit daar nie, is ek seker jy weet hoe dit by só ʼn stadion lyk en hoeveel mense die Springbokke ondersteun. Hulle trek Springboktruie aan, en Suid-Afrikaanse vlae wapper trots. Hulle wys hul ondersteuning, want hulle is trots daarop om […]

Lees verder

Federalisme

As graadeentjie het jy gewoonlik die heeldag in een klas gebly, maar soos jy ouer geword het, het jy begin om klasse te wissel en moes byvoorbeeld na die wiskunde- of kunsklas toe loop. Só het jy nuwe onderwysers leer ken en gesien dat elkeen sy of haar eie reëls in die klas het. Sommige […]

Lees verder

D.F. Malan

“Glo in God, glo in jou volk, glo in jouself.” Hierdie is die openingswoorde van doktor D.F. Malan se herinneringskrif, Afrikaner-volkseenheid en my ervarings op die pad daarheen. Hierdie kragtige woorde, geïnspireer deur die gees wat die Voortrekkers besiel het om die Groot Trek aan te durf, is sy eie. Hiervolgens het dr. Malan – […]

Lees verder

F.W. de Klerk

Frederik Willem (F.W.) de Klerk (1936-2021), president van Suid-Afrika tussen 1989 en 1994, het eenmaal aan ʼn joernalis gesê: “As mens glo dat ʼn beleid onwerkbaar is, word dit immoreel om dit te bly verdedig.” Die beleid waarna hy verwys het, was apartheid. De Klerk het die deur oopgemaak vir demokrasie in Suid-Afrika. [Lees hier oor demokrasie.] Daardeur […]

Lees verder

Mangosuthu Buthelezi

Hoofman Mangosuthu Gatsha Buthelezi was ʼn Suid-Afrikaanse staatsman, parlementariër (lid van die parlement), die stigter van die Inkatha-Vryheidsparty (Engels: Inkatha Freedom Party) en ʼn prominente struggle-leier (ʼn leier in die stryd om apartheid te beëindig). Hy was ook tien jaar lank, van 1994 tot 2004, Suid-Afrika se minister van binnelandse sake. Agtergrond Mangosuthu Buthelezi is […]

Lees verder

Albert Luthuli

Albert John Mvumbi Luthuli (1898-1967) was ʼn Zoeloe-leier, onderwyser en anti-apartheidsaktivis (iemand wat probeer om sosiale of politieke verandering teweeg te bring). In 1961 het hy die eerste mens uit Afrika geword om die Nobelprys vir Vrede te wen. Grootwordjare Albert Luthuli was die derde seun van John Bunyan Luthuli en Mtonya Gumede. Hy is […]

Lees verder

W.J. Leyds

In 1909 het Jan Smuts, beroemde Boeregeneraal en eerste minister, verklaar dat naas president Paul Kruger, Willem Johannes Leyds (1859-1940) die grootste figuur in die Transvaalse geskiedenis ná 1884 was. Paul Kruger het Leyds sy “regterhand” genoem. En tog het nog baie min mense van hom gehoor. Wie was W.J. Leyds? Vroeë jare Willem Johannes […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer