Kategorie: Politiek

Abraham Fischer

Abraham Fischer (1850-1913) was ’n advokaat en minister in die eerste kabinet van die Unie van Suid-Afrika. Hy was een van die grootste persoonlikhede in die Vrystaatse én Suid-Afrikaanse politiek rondom die draai van die 19de eeu, en een van die briljantste diplomate wat Suid-Afrika al ooit opgelewer het. Vroeë jare Fischer is op 9 […]

Lees verder

Charles Somerset

Lord Charles Henry Somerset (1767–1831) was die goewerneur van die Kaapkolonie tussen 1814 en 1826. Hy was die goewerneur oor een van die weerbarstigste tydperke in die geskiedenis van die kolonie – ʼn tyd van verengelsing, onstuimige oosgrenskonflik en die stryd om ʼn vrye pers. Vroeë jare Somerset was die vyfde seun van Henry, die […]

Lees verder

Prinses Diana

Sy was die prinses van die mense en ʼn geliefde koninklike. Mense het haar wêreldwyd bewonder vir haar skoonheid en elegansie, maar ook vir haar nederigheid en goeie hart. Diana, prinses van Wallis, was soos geen ander prinses voor haar nie. Sy was ʼn inspirasie vir vroue se haarstyle en modes. Sy het weeskinders op […]

Lees verder

M.W. Pretorius

Marthinus Wessel (M.W.) Pretorius (17 September 1819 tot 19 Mei 1901) was ʼn Boereleier en staatsman. Hy was die president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR), en ook vir ʼn kort rukkie in die negentiende eeu president van die Oranje-Vrystaat. Hy het die politieke toneel van die ZAR in die onstuimige eerste twintig jaar van dié […]

Lees verder

Louis Botha

Louis Botha (1862-1919) was die éérste eerste minister van ‘n verenigde Suid-Afrika na die Uniewording van 1910. Hy was ‘n Anglo-Boereoorlog generaal, en word deur baie mense beskou as die briljantste militêre aanvoerder wat Suid-Afrika al ooit opgelewer het. Terselfdertyd was hy ʼn staatsman en vredemaker, wat tot sy dood vir versoening en vriendskap tussen […]

Lees verder

J.W. Sauer

Jacobus Wilhelmus (J.W.) Sauer (25 Oktober 1850 tot 24 Julie 1913) was ʼn Kaapse politikus en Uniekabinetsminister. Hy was veral bekend vir sy liberale idees in die jare rondom die draai van die 19de eeu (1800’s). Vroeë jare J.W. Sauer is in Burgersdorp in die hedendaagse Oos-Kaap gebore, die derde kind en oudste seun van […]

Lees verder

M.T. Steyn

Moes jy al by die skool probeer om te keer dat van jou maats met mekaar baklei? Dit is nie ʼn maklike ding om reg te kry nie. M.T. Steyn moes vir ʼn belangrike tyd in die geskiedenis van Suid-Afrika probeer om verskillende leiers en verskillende lande te keer om met mekaar oorlog te maak. […]

Lees verder

Paul Kruger

Sou dit vir jou lekker wees om vir maande lank saam met maats in die veld te leef en te speel? Natuurlik! Vir die Voortrekkerkinders in die 19de eeu was dit hoe hulle elke dag geleef het en hulle het dit sekerlik geniet. Maar, dieselfde kinders moes ook veeleisende dinge doen en groot gevare in […]

Lees verder

Bram Fischer

As ’n mens na Bram Fischer se agtergrond kyk, is dit nogal merkwaardig om te dink dat juis hy, wat uit ’n stoere, konserwatiewe Afrikaanse familie kom, in ’n tyd wat dit heeltemal ongehoord was, teen apartheid geveg het. Dit was ook Fischer, eens op ’n tyd ’n vurige nasionalis, wat tydens die Rivonia-verhoor ’n […]

Lees verder

W.P. Schreiner

William Philip Schreiner (1857-1919) was ʼn prokureur, staatsman en premier van die Kaapkolonie tussen 1898 en 1900. Soos sy meer bekende suster, Olive Schreiner, was hy ‘n humanis en liberalis – iemand wat geglo het aan menslike waardigheid en vryheid, wat nierassigheid en die regte van swart mense voorgestaan het, en wat bereid was om […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer