Thomas Jefferson
President. Vryheidsvegter. Goewerneur. Stigter. Filosoof. Prokureur. Argitek. Ambassadeur. Slawe-eienaar. Vader. Wetenskaplike. Skrywer. Hierdie terme kan almal gebruik word om Thomas Jefferson (1743-1826) te beskryf. Jefferson was die skrywer van die Amerikaanse Onafhanklikheidsverklaring, een van die mees invloedryke dokumente in die geskiedenis van die Westerse wêreld. Grootwordjare Thomas Jefferson is op 13 April 1743 op sy […]