Kategorie: Geloof

Andrew Murray

Dit het nie dikwels in die wêreld se geskiedenis gebeur dat ’n pa en ’n seun albei só ’n groot invloed op die geestelike lewe van soveel mense gehad het nie. Maar dit is wat Andrew Murray senior en Andrew Murray junior gedoen het – albei het hul lewe volledig aan die verkondiging van die […]

Lees verder

Die Kerkhervorming

Het jy al ooit gewonder hoekom daar so baie kerke is? Of wat dit beteken om in die Hervormde Kerk of Gereformeerde Kerk of NG Kerk te wees? Om die antwoord te kry, moet mens terugkeer na die 16e eeu, na een van die belangrikste gebeurtenisse in die geskiedenis van die Westerse wêreld, naamlik die […]

Lees verder

Johannes Gutenberg

Die ontwikkeling van die drukpers in die middel van die 15e eeu is een van die verreikendste oomblikke in die geskiedenis. Dit het die verloop van Europese geskiedenis onherroeplik verander. Die persoon wat hiervoor verantwoordelik was, was ’n Duitse goudsmid en ontdekker genaamd Johannes Gutenberg. Vroeë jare Ten spyte van die massiewe invloed wat Gutenberg […]

Lees verder

John Philip

Dr. John Philip (1775-1851) is ’n kontroversiële (waaroor mense baie sterk en uiteenlopende menings het) figuur in Suid-Afrika se geskiedenis. As ’n mens begin nalees oor die redes vir die Groot Trek van 1838, sien ’n mens baie keer sy naam. John Philip het hom beywer (hard gewerk) vir die regte van slawe en die […]

Lees verder

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

‘n Groot groep Afrikaanse Christene is deel van een van die drie susterkerke: die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk), die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA of Hervormde Kerk), en die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (GKSA of Gereformeerde Kerk). Die susterkerke is gereformeerd of hervormd – dié twee woorde is sinoniem met mekaar – wat  […]

Lees verder

N.J. van der Merwe

Hier is N.J. van der Merwe in ʼn neutedop: Bybelvertaler, onderwyser, predikant, skrywer, stigter van die Voortrekkerbeweging en Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), taalstryder, en sommer nog baie meer. Dit is sommer ʼn hele mondvol, nie waar nie? Nou gaan ons bietjie nader na hierdie besondere man en sy prestasies kyk. Die jong Nico van […]

Lees verder

Dirk van der Hoff

Daar is mense uit die geskiedenis wat deur verskillende mense en groepe so verskillend beskryf word, dat dit amper klink asof daar van twee heeltemal verskillende mense gepraat word. Dirk van der Hoff was so ’n persoon. Kyk net na ’n paar van die maniere waarop hy beskryf word: Liberalis, skeurmaker (iemand wat verdeeldheid tussen […]

Lees verder

Tobie Muller

Dis nie alle predikante wat meer as net hul beroep uitleef nie. Tog was Tobias Ballot (Tobie) Muller (1884-1918) nie slegs ’n predikant nie, maar ook ’n filosoof, Afrikanernasionalis (iemand wat sy groep se belange wil bevorder) en taalstryder. Hy het ongelukkig op tragiese wyse op die kruin van sy loopbaan van die 1918-grieppandemie gesterf. […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer