Kategorie: Geloof

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind. Die verskille, wrywing of teenstand tussen die betrokke partye is so groot dat ’n ooreenkoms of gesamentlike besluit nie maklik bereik kan word nie. Om rusie te maak, te argumenteer, te stry, twis of ’n woordewisseling te hê, is nog […]

Lees verder

Woede

Woede is ʼn sterk gevoel van kwaadheid wat jy nie kan beheer nie. ʼn Mens word gewoonlik woedend wanneer jy beledig of verontreg voel, of wreedheid en onreg sien plaasvind. ʼn Persoon wat woede ondervind, sal dikwels fisieke toestande ervaar, soos ‘n vinnige hartklop, verhoogde bloeddruk en verhoogde vlakke van adrenalien. Nog ʼn definisie van […]

Lees verder

Geloofsfeeste oor die wêreld heen

’n Fees is ’n byeenkoms of spesiale samekoms van mense om iets te vier. Dit kan ook verwys na ’n spesifieke dag of groep dae wanneer mense in ’n land vakansie hou sodat hulle iets kan vier. Feeste kan enigiets wees van musiek-, dans-, poësie– tot rolprentfeeste. Die belangrikste feeste wat deur die meeste mense […]

Lees verder

Christenskap

Die Christendom is die wêreld se grootste godsdienstige groep – ongeveer een derde van die algehele bevolking behoort tot hierdie groep. Dit is nagenoeg 2,2 miljard Christene. Hierdie geloof word aangetref in elke land in die wêreld.

Lees verder

Judaïsme

Judaïsme is die godsdiens van die Joodse volk. Dit is die oudste van die vier grootste monoteïstiese godsdienste ter wêreld (’n godsdiens gebaseer op die geloof dat daar net een God is), en dit is meer as 4 000 jaar oud. Judaïsme het in die Midde-Ooste begin, en vandag woon Joodse mense in lande regoor […]

Lees verder

Jaloesie

Hoewel jaloesie ’n emosie is wat algemeen ervaar word, word dit baie min openlik erken of daaroor gepraat. Die idee bestaan dat ʼn persoon wat gevoelens van jaloesie sou ervaar, of dit sou erken, ʼn swakkeling is of onseker oor hom- of haarself is. Die bekende psigoanalis (ʼn persoon wat navorsing oor sielkunde doen), Sigmund […]

Lees verder

Liefde

Bruin afrikaners in die lenteson vol fynfyn poeier van kaneel bind ek in ’n ruiker saam vir jou ek weet hoe min hoe niks my woorde sê maar dalk sal jy tog weet sal jy verstaan donkerbruin afrikaners in die lenteson vol fynfyn poeier van kaneel in hierdie ruiker saamgebind vir jou [Digter: Boerneef] Wat […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer