Kategorie: Tegnologie

Henry Ford

Dink aan al die lekker dinge wat jy oor ʼn naweek kan doen. Dink nou net hoeveel minder jy gedoen sou kon kry as ʼn naweek net een dag lank was! Voor die motorvervaardiger Henry Ford ʼn 40 uur-werksweek vir sy werknemers ingestel het, was ʼn naweek nét een dag lank. Dis nou as jy so […]

Lees verder

Kodering

“Is jy wakker? Jy moet gou eers jou ontbyt eet, daarna jou tande borsel en dan aantrek. Onthou ook om te kyk of jou tas gepak is en sit jou kosblik en leesboek in jou tas.” Klink dit bekend? Net soos wat jou ouers en onderwysers vir jou vertel wat om op sekere tye te […]

Lees verder

Nikola Tesla

As ʼn mens die naam Tesla hoor, dink jy dadelik aan die Suid-Afrikaans gebore miljardêr Elon Musk wat in die Verenigde State van Amerika (VSA) gestudeer en later ʼn Amerikaanse burger geword het. Musk het nie net die bekende betaalplatform PayPal op die been gebring (en later verkoop) nie, maar is veral bekend vir die […]

Lees verder

Spoorweë

Treine en spoorweë vorm reeds vir baie jare die ruggraat van ekonomieë wêreldwyd. Nie net word spoorvervoer gebruik om goedere op ʼn bekostigbare manier – veral van hawens na die binneland – te vervoer nie, maar duisende mense (pendelaars en vakansiegangers) maak daagliks op treindienste staat om hulle na hul werkplek of vakansiebestemming te vervoer. […]

Lees verder

Alexander Graham Bell

Ons bring vandag so baie ure op ons fone deur dat dit byna ondenkbaar is om jou ʼn tyd sonder telefone voor te stel. Minder as 150 jaar gelede was daar nie sprake van heerlike geselsies met vriende en familie wat ver woon nie, wat nog te sê van ʼn vinnige oproep om meer oor […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer