Kategorie: Tegnologie

Kano

’n Kano is ’n lang, plat vaartuig met skerp punte voor en agter wat op water gebruik en deur een of twee mense met ’n roeispaan aangedryf en gestuur word. Dit is een van die oudste vorms van watervervoer en kan ewe goed in vlak én diep water vaar. Hoewel die kano vandag nie meer noodsaaklik […]

Lees verder

Ystertydperk

Die Ystertydperk was die laaste stadium in hierdie opeenvolgende tydperke: Steentydperk, Bronstydperk en Ystertydperk. Datums vir die begin van die Ystertydperk verskil in verskillende dele van die wêreld. Verloop oor die wêreld Afrika Van die oudste ystervoorwerpe is in Mesopotamië (uit ongeveer 3000 v.C.) en in Egipte (uit ongeveer 2600 v.C.) gevind. Mesopotamië is geleë […]

Lees verder

Die seilboot

Vir duisende jare al gebruik mense bote om goedere en mense oor water te vervoer. Vandag beteken die woord boot ’n klein watervaartuig wat gebruik word vir die pret of om klein vragte te vervoer. Groter bote wat baie mense of tonne goedere oor lang afstande vervoer, word skepe genoem. Seilbote is bote met seile, […]

Lees verder

Die motorkar

’n Motor is ’n voertuig wat wiele het, ’n klein aantal passasiers kan vervoer en deur ’n enjin of motor aangedryf word om te beweeg. Vragmotors en busse is ook motorvoertuie, maar is baie groter as motors en kan baie passasiers en swaar vragte vervoer.

Lees verder

Tyd

Tyd is ’n fassinerende konsep. Vir jare lank al is wetenskaplikes besig om te probeer bepaal of daar nie dalk ʼn manier is waarop ’n mens kan spring tussen die hede, verlede en toekoms nie (jy ken dit dalk as time travel). In hierdie artikel gaan ons meer in diepte kyk na wat tyd is […]

Lees verder

Waens en koetse

Dit is amper vakansie en julle gaan see toe! Julle gaan waarskynlik met die motor ry en jou ma gaan lekker padkos inpak. Of julle gaan dalk vlieg en sommer in ’n japtrap in die skuimwater speel. Verbeel jou daar was nie motors of treine of vliegtuie nie en julle moes met ’n wa, getrek […]

Lees verder

Pythagoras

Het jy al gehoor van die filosoof genaamd Pythagoras? Het jy geweet dat hy een van die eerste wiskundeteorieë in die geskiedenis van wiskunde bewys het? Het jy geweet baie mense verwys na hom as een van die heel eerste “ware” wiskundiges? Indien jy nog nie weet nie, gaan jy in hierdie artikel meer te […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer