Die tikmasjien
Lank voordat woordverwerkers en rekenaars in die 1980’s gewild geword het, het die klik-klak-klik-tieng van tikmasjiene in kantore en huise wêreldwyd opgeklink. Die eerste masjien wat as ʼn “tikmasjien” bekend gestaan het, is op 23 Junie 1868 deur die drukker en joernalis Christopher Latham Sholes (1819-1890) van Wisconsin gepatenteer (ʼn patent vir eksklusiewe reg vir […]