Die telegraaf
Die telegraaf is ’n toestel wat tot en met die koms van die telefoon gebruik is om oor ’’n afstand te kommunikeer (boodskappe te stuur en te ontvang). Die telegraaf het elektrisiteit gebruik om gekodeerde boodskappe deur middel van kabels of drade te stuur. In die middel van die 1800’s was die telegraaf die vinnigste […]