Kategorie: Tegnologie

Louis Braille

Daar is so baie dinge in die lewe wat ons as vanselfsprekend aanvaar. Om die wêreld met ons sintuie te kan beleef en waar te neem, is sekerlik een van die vernaamstes: die geluid van die selfoonwekker wat ons soggens wakker maak; die reuk van ʼn spesiale parfuum; die gevoel van ʼn sagte wolkombers; die […]

Lees verder

Wiel

Geniet jy dit om met jou fiets, skaatsplank of rolskaatse te ry? Danksy die slim uitvindsel en ontwikkeling van die wiel, is dit vandag moontlik om die wiel op allerlei maniere in te span en aan te wend vir menslike gebruik – veral in die vorm van vervoer. Waar sou die mensdom tog wees sonder […]

Lees verder

Oudiovisueel

Oudiovisueel beteken met klank en beeld; iets waarna jy kan luister én kyk – dus met gehoor en sig. Byvoorbeeld: Ons gebruik oudiovisuele hulpmiddels in die natuurwetenskapklas wanneer juffrou vir ons ’n gedeelte van ’n video wys waarin iemand ’n eksperiment demonstreer. My pa gebruik ’n oudiovisuele navigasiestelsel in sy motor; die skerm wys die […]

Lees verder

Geskiedenis van Kommunikasie

Kommunikasie is die proses waardeur mense inligting uitruil en hul gedagtes en gevoelens uitdruk. Dit is ook die verbinding of verkeer tussen mense en dinge, mense en diere en tussen diere deur middel van taal en ander vorme van kommunikasie soos die geluid van tromme, rookseine, die geluide wat diere maak om mekaar te waarsku, […]

Lees verder

Astronomie

Astronomie of sterrekunde is dié deel van die natuurwetenskappe (wat insluit wiskunde, chemie en fisika) wat die ruimte bestudeer en fokus op hemelliggame of hemelse voorwerpe soos sterre, komete, planete en sterrestelsels. Sterrekunde is een van die oudste wetenskappe en daar bestaan bewyse dat mense so ver terug in die geskiedenis soos die antieke Mesopotamiërs […]

Lees verder

Die telefoon

Het jy al gedink hoe die lewe sonder telefone sou wees? Jy sou elke keer wat jy vinnig vir iemand iets wou sê, ’n brief moes skryf wat hulle eers maande later sou bereik! Dink net hoe lekker is dit om Ouma of ’n vriend wat ver woon, se stem te hoor of selfs sy/haar […]

Lees verder

Werktuig

ʼn Werktuig is ʼn stuk gereedskap wat nodig is om iets te maak of ʼn taak mee te verrig. Gereedskap is dus al die werktuie wat nodig is om iets te maak, ʼn taak te verrig of ʼn bedryf te beoefen. ʼn Stuk gereedskap word ook gebruik om verandering aan ʼn voorwerp aan te bring, […]

Lees verder

Die stoomskip

Voordat treine, motors, vragmotors en vliegtuie bestaan het, is riviere gebruik om te reis. Dit het mense en goedere van die een plek na die ander vervoer. Rivierreise was dikwels stadig omdat die snelheid van die reis afgehang het van die rivierstroom en die bemanning van die boot. Dit het alles verander toe stoomaangedrewe bote […]

Lees verder

Die radio

Hoe lekker is dit nie om op pad see toe of in die kombuis na die radio te luister nie. Mooi musiek, interessante geselsprogramme en selfs vervolgverhale laat ’n mens sommer van tyd vergeet. Lank voordat televisie (wat ook beeldradio genoem is) in elke huis beskikbaar was, het mense op radio staatgemaak vir veral nuus […]

Lees verder

Ystersmid

Die gloed van die vuurwarm oond, die klinkende hamerslae teen die aambeeld, die sis van warm yster of staal wat skielik in water afgekoel word, en die runnik en voetestamp van perde was bekende gesigte en geluide van die eertydse smidswinkel. Daar het die smid vir perde nuwe hoefysters of hoewe aangesit, en waens, wapens, […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer