Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Die Slag van Majuba

Die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) se laaste en beroemdste veldslag was die Slag van Majuba, wat plaasgevind het op 27 Februarie 1881. Die Boere het die Britte beslissend verslaan, en sodoende die oorlog in die Boere se guns beklink. Wat is Majuba? Majuba is ʼn berg in Natal. Die kruin van die berg is ʼn driehoekige […]

Lees verder

Die Gelofte

Die Gelofte is ʼn belofte wat ʼn groep Voortrekkers onder leiding van Andries Pretorius aan die Allerhoogste gedurende die Bloedrivierveldtog teen die Zoeloes in 1838 gemaak het. Hiervolgens het hulle belowe dat hulle, indien hulle ʼn oorwinning sou behaal, vir Hom ʼn kerk sou oprig en die oorwinning tot sy eer sou vier. Aangevuur deur […]

Lees verder

Dingaan

Dingaan was van 1828 tot 1840 koning van die Zoeloes. Hy was hoofsaaklik bekend vir sy gevegte teen die Voortrekkers en veral vir die moord op Retief en sy geselskap. Dingaan (ook bekend as Dingane ka Senzangakhona) is in 1795 in Zoeloeland (wat vandag as KwaZulu-Natal bekendstaan) gebore. Sy pa was stamhoof Senzangakhona, koning van […]

Lees verder

Andries Pretorius

Andries Pretorius word beskou as een van die belangrikste leiers onder Afrikaners tydens die Groot Trek en ook in die 19de eeu. Hy het ’n belangrike rol gespeel onder die Voortrekkers in ’n baie moeilike tyd vir die Groot Trek en het ook na afloop van die Groot Trek voortgegaan om ’n leidende rol as […]

Lees verder

Piet Retief

Piet Retief was een van die Voortrekkerleiers wat aan die Groot Trek deelgeneem het. Hy word die beste onthou vir die manier waarop hy en sy groepie manskappe deur die Zoeloekoning, Dingaan, doodgemaak is. Retief se volle name was Pieter Mauritz Retief en is gebore op 12 November 1780 in die Wagenmakersvallei, (vandag bekend as […]

Lees verder

Sarel Cilliers

Sarel Cilliers was ‘n leiersfiguur tydens die Groot Trek en het ‘n sleutelrol gespeel in die skryf en aflê van die Gelofte. Hy is op 7 September 1801 in Dal Josafat, Paarl gebore en was die vierde van sewe kinders. Toe hy vyf jaar oud was, het sy ouers na die plaas Blaauwkrans in die […]

Lees verder

Slag van Bloedrivier

Bloedrivier is die naam wat gegee is aan die belangrikste geveg wat tussen die Voortrekkers en Dingaan se Zoeloes plaasgevind het. Omdat daar soveel Zoeloes in die geveg dood is, word dit ook beskou as die grootste geveg wat daar nog in Suid-Afrika was. Opmerking: Daar is twee spellings wat gebruik word vir die opperhoof […]

Lees verder

Nobelprys

Om wêreldwyd erkenning vir ʼn mens se werk te ontvang, is ʼn baie groot eer. Die Nobelprys, wat sedert 1901 in verskillende kategorieë toegeken word en na Alfred Nobel vernoem is, is een van die hoogste eerbewyse wat iemand in sy of haar leeftyd kan ontvang. Wie was Alfred Nobel? Alfred Nobel is op 21 […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer