Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Die Zuid-Afrikaanse Republiek

Die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) is allermins die outydse spelling van ons land, (die Republiek van) Suid-Afrika, wat sedert 1994 uit nege provinsies bestaan (Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga en Limpopo). Nee, die Zuid-Afrikaansche Republiek, ook genoem Transvaal, was ’n republiek wat bestaan het tussen 1852 en 1902, in die gebied naastenby tussen […]

Lees verder

Die Middeleeue

Die Middeleeue was ’n interessante tydperk in Europa se geskiedenis. Dit was ná die antieke tyd en voor die moderne era. Daar is al baie flieks daaroor gemaak en boeke oor hierdie tydperk geskryf, veral oor die vele bloeddorstige oorloë soos die kruistogte. Die Middeleeue beskryf die tyd tussen die val van die Romeinse Ryk […]

Lees verder

Die Unie van Suid-Afrika

Suid-Afrika het nie altyd gelyk soos wat ons ons mooi land vandag ken nie. Voor 1910 was die land in vier Britse kolonies verdeel – die Kaapkolonie, Natal en die twee ou Boererepublieke: Transvaal en Oranje-Vrystaat, wat van 1902 af die Oranjerivierkolonie genoem is. Ná ’n proses wat ná die Anglo-Boereoorlog begin het, het die […]

Lees verder

Die Rebellie van 1914

Die Rebellie van 1914, somtyds genoem die Afrikaner-Rebellie, was ’n opstand teen die regering se besluit van 1914 om aan Brittanje se kant teen Duitsland in die Eerste Wêreldoorlog te veg, en Duitswes-Afrika (later bekend as Suidwes-Afrika en vandag Namibië) in te val. Wie was betrokke? Die leiers van die Rebellie was Christiaan Frederik Beyers, die […]

Lees verder

Die Eerste Wêreldoorlog

’n Moord op ’n bekende paartjie in Sarajewo in Bosnië (vandag bekend as Bosnië-Herzegowina) was die vonk wat die kruitvat laat ontplof het en het tot een van die grootste en ergste oorloë ter wêreld gelei het – die Eerste Wêreldoorlog wat van 1914 tot 1918 gewoed het. Dit het ook as die “Groot Oorlog” […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer