Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Die Tweede Wêreldoorlog

As ’n mens nie in ’n oorloggeteisterde land bly nie, is dit moeilik om jou in te dink oor hoe erg ‘n oorlog waarlik is. Dis verwoestend, mense gaan dood en dié wat wel oorleef, se lewe is vir altyd onherroepelik verander. Ná die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918) het mense gedink dat daar nooit weer ’n […]

Lees verder

Vasco da Gama

Ons kos sou darem baie vaal, vervelig en smaakloos gewees het as dit nie vir heerlike kruie en speserye was nie. Om nie eens van die belangrikheid van sout en peper as geurmiddels te praat nie! Danksy ontdekkingsreisigers soos Vasco da Gama kan ons vandag met kleur en geur van reg oor die wêreld op […]

Lees verder

Mahatma Gandhi

Jy het seker al die gesegde gehoor dat ʼn mens nie iemand op sy baadjie moet takseer (beoordeel) nie. Wel, dit beteken dat iemand se uiterlike voorkoms (hoe hy of sy lyk of aantrek) nie die volle verhaal of storie oor dié persoon se lewe vertel nie. ʼn Baie goeie voorbeeld hiervan is Mohandas “Mahatma” […]

Lees verder

Franse Revolusie

Jy het dalk al van Marie Antoinette gehoor? Sy was baie lank gelede ’n koningin in Frankryk en het vreeslik baie geld spandeer terwyl baie mense in die land arm was. Daar is beweer dat sy gesê het die mense moet koek eet toe sy hoor dat hulle nie geld vir brood het nie! Dis […]

Lees verder

Die Voortrekkermonument

Op ʼn koppie in Pretoria staan ʼn monument, maar nie sommer enige monument nie – ʼn indrukwekkende granietkolos (reus) van ongeveer 62 meter hoog wat vanaf byna enige rigting in Pretoria gesien kan word. Die Voortrekkermonument vertel die Afrikaner se storie – van die Groot Trek tot by die Anglo-Boereoorlog en selfs meer. Dit is […]

Lees verder

Die Mfecane

Die Mfecane was ’n tydperk van konflik, ontwrigting en herorganisasie in Suider-Afrika tussen omtrent 1750 en 1835. Dit het die lewens van die meeste Afrika-gemeenskappe van die Kaapkolonie tot so ver soos die hedendaagse Tanzanië onherroeplik verander. Benaming Hierdie tydperk word die “Mfecane’ genoem deur Nguni-sprekendes, wat “vernietiging” of in Engels “crushing“ beteken. Sotho-Tswana-sprekers noem […]

Lees verder

Andries Hendrik Potgieter

Andries Hendrik Potgieter (meestal slegs genoem Hendrik Potgieter) is op 19 Desember 1792 in Graaff-Reinet gebore. Potgieter se ouers was Petronella Margaretha Kruger en Hermanus Potgieter. In sy leeftyd was hy vier keer getroud en het sewentien kinders gehad, van wie twee by geboorte dood is. Hy sterf uiteindelik op 16 Desember 1852 in Schoemansdal […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer