Kategorie: Politiek

Rivonia-verhoor

Die Rivonia-verhoor, waartydens agt ANC- en SAKP-lede op 193 aanklagte lewenslange tronkstraf opgelê is, is een van die belangrikste hofsake in die wêreld en het ook die geskiedenis van Suid-Afrika vir altyd verander. Agt mense, wat in 1964 vir meer as twintig jaar tronk toe gestuur is, is een van die redes waarom alle Suid-Afrikaners […]

Lees verder

Leander Starr Jameson

Sir Leander Starr Jameson (1853-1917) was ʼn mediese dokter en politikus. Hy het berugtheid verwerf as die leier van die Jameson-inval, ʼn mislukte Britse poging om die Transvaalse regering in 1895 oor te neem. Jameson was later die eerste minister van die Kaapkolonie, asook die eerste leier van die opposisie in die Suid-Afrikaanse parlement ná […]

Lees verder

Willem Adriaan van der Stel

Willem Adriaan van der Stel (24 Augustus 1664 – 6 November 1733) was die goewerneur van die Kaapkolonie tussen 1699 en 1707. Hy was ’n uiters omstrede figuur, en is bekend vir sy stryd met die Vryburgers wat uiteindelik gelei het tot sy afdanking en verbanning uit die Kaap. Vroeë jare Willem Adriaan van der […]

Lees verder

Koos de la Rey

“De la Rey, De la Rey, sal jy die Boere kom lei?” Jy het hierdie liedjie deur die bekende sanger Bok van Blerk seker al verskeie keer gehoor. Dié 2006-treffer het generaal Koos de la Rey, een van die bekendste leiers in ons land se geskiedenis, se naam opnuut op almal se lippe geplaas. De la […]

Lees verder

Republiekwording

Sedert die einde van die 18de eeu tot ná die middel van die 20ste eeu was groot dele van Suid-Afrika onder een of ander vorm van Britse invloed of beheer. In 1910 het vier Britse kolonies in Suid-Afrika verenig om die Unie van Suid-Afrika te vorm. Hierdie unie was steeds ’n Britse kolonie. Die Britse […]

Lees verder

Christiaan de Wet

’n Man van die daad eerder as van die woord – dít is die soort man wat Christiaan de Wet was. Hy was ’n kenner van die veld en ’n baie goeie leier van sy burgers. Sy goeie kennis van oorlogvoering het hom tot in die buiteland beroemd gemaak! Familie en gesin Christiaan Rudolph de […]

Lees verder

Frederik Van Zyl Slabbert

Dr. Frederik van Zyl Slabbert was ’n Suid-Afrikaanse politikus, akademikus en sakeman. Hy was tydens die apartheidsjare die leier van die Progressiewe Federale Party (PFP), ’n opposisieparty. Dit is dus ’n party wat teen die regerende party in die parlement gestaan het. Hy het op 39-jarige ouderdom die leier van die PFP geword, wat hoofsaaklik […]

Lees verder

Opstande: Sharpeville, Langa en Soweto

Suid-Afrika het voor 1994 baie anders as vandag gelyk. Die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika het in 1994 plaasgevind en die politieke landskap totaal verander. Voor 1994 was die Nasionale Party aan bewind en dié party het ’n beleid van afsonderlike ontwikkeling gehad. Ons noem dit apartheid. Apartheid was die amptelike beleid van 1948 tot […]

Lees verder

Die Helpmekaarfonds

Tydens die Rebellie van 1914 het Afrikaner teen Afrikaner te staan gekom en byna die Afrikanernasie in twee geskeur. Uit die donkerte het daar egter lig gekom. Die nadraai van die Rebellie was die oorsprong van een van die positiefste inisiatiewe in die Afrikaner se geskiedenis: die Helpmekaarbeweging en Helpmekaarfonds.   Agtergrond As Britse kolonie het Suid-Afrika […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer