Billike handel
Die begrip billike handel (“fair trade”) beteken dat produsente wêreldwyd hul goedere teen ’n regverdige prys kan verkoop. Maar dit was nie altyd die geval nie. Om billike handel in alle lande te bewerkstellig, is ’n wêreldwye beweging, The World Fair Trade Organization (WFTO) gestig met die uitsluitlike doel om boere en vervaardigers te help […]