Ontdek

Oliver Cromwell het nou wel die koningskap van die hand gewys, maar sy begrafnisbeeld is aangetrek in ampsgewaad, met ’n kroon en staf.

Lees meer

Daar is meer museums in die VSA as Starbucks-koffiewinkels en McDonald’s-restaurante tesame.

Foto: iStock
Lees meer

Ná Barney Barnato se dood, is hy beskou as een van die rykste mense van die 19de eeu.

Lees meer

 

Die oorsprong van Suid-Afrika se volkspele was in Swede.

Lees meer

Inheemse diere kom ongelukkig nie meer sommer net enige plek in die land voor nie. Suid-Afrika het 19 nasionale parke gestig om sy natuurlike skoonheid en wild te beskerm. Saam maak die parke sowat 3% van die land se totale landmassa uit.

Foto: iStock
Lees meer

 

Petronella van Heerden was een van die eerste groepie vrouestudente aan die Victoria-kollege wat vandag as die Universiteit Stellenbosch bekend staan. Lydia van Niekerk was deel van die groepie en het later die eerste vroulike professor aan die universiteit geword. Die Victoria-kollege het op 2 April 1918 ’n universiteit geword.

Lees meer

Die bekende kunstenaar, Walter Battiss, het van die Uilhuis gehoor en het een dag spesiaal na Nieu-Bethesda gegaan om vir Helen Martins te ontmoet en na haar werk te kyk. Maar omdat sy so skaam was vir mense, het sy nie oopgemaak toe hy geklop het nie.

Lees meer

’n Baie groot verskeidenheid materiale kan gebruik word in die beeldhoukuns – van klip tot sneeu.

Foto: iStock
Lees meer

Die bekende sangeres Laurika Rauch is in 1977 deur Stephan Bouwer gevra om in die program Fyn net van die Woord te sing. Haar solosangloopbaan het toe net daar afgeskop.

Lees meer

 

Terwyl Ramaphosa op die bestuur van die vakbond NUM was, het die lede van 6 000 tot 300 000 toegeneem!

Lees meer

Vind artikels

Foto: iStockFoto: iStockFoto: iStock
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer