Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Afrika

Afrika in sy geheel gesien, is hoofsaaklik ʼn arm en ylbevolkte vasteland. Die hele vasteland lê in tropiese en subtropiese streke, en sy totale oppervlakte beslaan ʼn landoppervlak van 30,37 miljoen vierkante kilometer of 20% van die landoppervlakte van die aarde.

Lees verder

Die tikmasjien

Lank voordat woordverwerkers en rekenaars in die 1980’s gewild geword het, het die klik-klak-klik-tieng van tikmasjiene in kantore en huise wêreldwyd opgeklink. Die eerste masjien wat as ʼn “tikmasjien” bekend gestaan het, is op 23 Junie 1868 deur die drukker en joernalis Christopher Latham Sholes (1819-1890) van Wisconsin gepatenteer (ʼn patent vir eksklusiewe reg vir […]

Lees verder

Die wa

Wanneer ʼn mens die woord “wa” hoor, dink jy dadelik aan gewilde Afrikaanse idiome soos “hy is voor op die wa” of “ek voel soos ʼn vyfde wiel aan die wa”. Voorbeelde van verskillende vorme van ʼn wa, sluit in ʼn kruiwa, ossewa, sleepwa en treinwa. Die wa speel ʼn belangrike rol in ons geskiedenis, […]

Lees verder

Erfenisgebiede van Suid-Afrika

Suid-Afrika is voorwaar ʼn pragtige land met ʼn ryk geskiedenis en ongelooflike plekke wat ʼn mens eenvoudig móét besoek. Duisende mense van reg oor die wêreld stroom elke jaar na ons land om die mense, kos, kultuur en natuurskoon te ervaar. Suid-Afrika spog boonop met tien bestemmings of spesiale besienswaardighede wat deel van die Verenigde […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer