Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Die seilboot

Vir duisende jare al gebruik mense bote om goedere en mense oor water te vervoer. Vandag beteken die woord boot ’n klein watervaartuig wat gebruik word vir die pret of om klein vragte te vervoer. Groter bote wat baie mense of tonne goedere oor lang afstande vervoer, word skepe genoem. Seilbote is bote met seile, […]

Lees verder

Die motorkar

’n Motor is ’n voertuig wat wiele het, ’n klein aantal passasiers kan vervoer en deur ’n enjin of motor aangedryf word om te beweeg. Vragmotors en busse is ook motorvoertuie, maar is baie groter as motors en kan baie passasiers en swaar vragte vervoer.

Lees verder

Oseane rondom Afrika

Het jy geweet dat oseane ongeveer 71% van die aarde se oppervlak beslaan? Suid-Afrika spog met ’n kuslyn van ongeveer 3 000 km, Namibië met ’n kuslyn van 1 570 km en nog een van ons buurlande, Mosambiek, met ’n kuslyn van 2 470 km! Die suidelike deel van die Afrika–kontinent word deur twee oseane […]

Lees verder

Waens en koetse

Dit is amper vakansie en julle gaan see toe! Julle gaan waarskynlik met die motor ry en jou ma gaan lekker padkos inpak. Of julle gaan dalk vlieg en sommer in ’n japtrap in die skuimwater speel. Verbeel jou daar was nie motors of treine of vliegtuie nie en julle moes met ’n wa, getrek […]

Lees verder

Minerale van Suid-Afrika

Suid-Afrika is baie ryk aan minerale soos goud, platinum, diamante, chroom, vanadium, mangaan en titaan, asook uraan, kobalt, koper, ystererts, nikkel, sink, kalksteen, rotsfosfaat, en nog vele meer. Die meeste minerale is in die noordoostelike deel van ons land gekonsentreer. Mynbou vorm die grondslag waarop nywerhede gebou word. Afrika spog met nagenoeg 30% van die […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer