Kategorie: Skeppende Kunste

Storievertelling

Wys my ’n mens wat nie van ’n lekker storie hou nie! Die lewe is deurweef met soveel verskillende stories wat elk handel oor ’n sekere gebeurtenis, fase, mislukking, oorwinning of ervaring. Elke liewe mens, jonk of oud, het ’n lewensverhaal – ’n storie om te vertel. Elke dag wat tot ons lewe toegevoeg word, […]

Lees verder

Ritme

Ritme is die geordende, herhaalde, terugkerende afwisseling van sterk en swak elemente in die vloei van klank. Dit is ook die reëlmatige beweging in dans, musiek, vers, kunsprosa, ensovoorts. Die woord ritme is afkomstig van die Griekse woord rhythmós”, afgelei van rhein en beteken ‘om te vloei.’ Ritme is ’n noodsaaklikheid Elke dag volg jy ’n […]

Lees verder

Die tamboeryn

Of jy nou van pop-, rock- of selfs klassieke musiek hou, êrens sal jy heel moontlik die klank van ’n tamboeryn hoor wat ritmies met ’n liedjie se melodie vervleg is.  Die tamboeryn is ’n baie ou en een van die bekendste instrumente. Dit vorm deel van ’n groep instrumente wat as perkussie– of slaginstrumente […]

Lees verder

Mimiek

Mimiek vorm deel van drama en is ʼn gerekende kunsvorm in eie reg. Volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) is mimiek die kuns om met gebare (pleks van woorde) dinge na te boots of ʼn boodskap oor te dra. Elke beweging word met oorgawe en presisie (noukeurigheid) gedoen om dít wat die kunstenaar […]

Lees verder

Perkussie

Perkussie is ʼn vorm van ritme wat deur slaginstrumente voortgebring word. Die klank wat deur perkussie voortgebring word, is energiek en ritmies van aard. Dit is gewoonlik die deel van ʼn orkes wat uit slaginstrumente bestaan, maar kan ook deur een persoon, wat byvoorbeeld op ʼn trom ritme hou, beoefen word. Behalwe vir perkussie met […]

Lees verder

Musiekgenres

Musiek is reeds vir baie eeue iets spesiaal, amper soos ‘n taal. Daar word nie verniet gesê musiek begin waar woorde ophou nie! Soms is ‘n mens in die bui vir rustige klassieke musiek as jy wil ontspan, en ander keer weer vir vinnige dansmusiek as jy oefening doen of partytjie hou. Daar is baie […]

Lees verder

Koraalgedigte

ʼn Koraalgedig is wanneer ʼn teks deur verskillende stemme saam (as ʼn eenheid) voorgedra word. Party van die reëls kan opgewek wees en amper liries klink (asof dit gesing word), terwyl kontras met laer stemme geskep word. Daar kan ook na ʼn koraalgedig verwys word as ʼn spreekkoor. ʼn Koraalgedig het ʼn definitiewe patroon en […]

Lees verder

Kostuum

Die woord kostuum verwys na ʼn spesifieke styl van of soort drag wat gedra word vir spesifieke geleenthede en in spesifieke periodes. Saam met elke era is daar modes, en wanneer ʼn rol vertolk word van ʼn vorige tydvak, sal daar moeite en navorsing gedoen moet word om vas te stel wat hierdie era se […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer